Newfoundland
| |||||
| |||||
Leuse: Quaerite Prime Regnum Dei | |||||
Volkslied: Ode to Newfoundland | |||||
Hoofstad | St. John's 47°34′N 52°42′W / 47.567°N 52.700°WKoördinate: 47°34′N 52°42′W / 47.567°N 52.700°W | ||||
Taal/Tale | Engels | ||||
Godsdiens | Anglikaanse Kerk, Rooms-Katolieke Kerk | ||||
Regering | Monargie | ||||
Koning | |||||
- 1907–1910 | Edward VII | ||||
- 1910–1936 | George V | ||||
- 1936 | Edward VIII | ||||
- 1936-1949 | George VI | ||||
Eerste Minister | |||||
- 1907-1909 | Robert Bond | ||||
- 1909-1917 | Edward Patrick Morris | ||||
- 1918-1919 | William F. Lloyd | ||||
- 1919 | Michael Patrick Cashin | ||||
- 1919-1923, 1928-1932 | Richard Squires | ||||
- 1923-1924 | William Warren | ||||
- 1924 | Albert Hickman | ||||
- 1924-1928 | Walter Stanley Monroe | ||||
- 1928, 1932-1934 | Frederick C. Alderdice | ||||
Wetgewer | Parlement | ||||
Historiese tydperk | Nuwe Tyd | ||||
- Britse Dominie-gebied | 1907 | ||||
- Onafhanklike Dominie (Statuut van Westminster) | 11 Desember 1931 | ||||
- Dominium-gebied | 16 Februarie 1934 | ||||
- Provinsie van Kanada | 31 Maart 1949 | ||||
Area | 405 212 km2 156 453 sq mi | ||||
Geldeenheid | Dollar |
Newfoundland (Frans: Terre-Neuve) is 'n groot eiland noord van die noordoostelike kus vand Noord-Amerika, en die hoog bevolkste deel van die Kanadese provinsie Newfoundland en Labrador. (Die provinsie was "Newfoundland" genoem tot en met 2001.)
Newfoundland is geskei van die Labrador-Skiereiland deur die Straat van Belle eiland en vanaf Kaap-Breton-eiland deur die Cabot Straat. Dit is 111 390 km2 in oppervlakte, en is dus die wêreld se 15de grootste eiland.
Die provinsie se hoofstad, St. John's, is op die suidoostelike punt van die eiland. Kaap Spear, suidoos van die hoofstad, is die mees oostelike punt van Kanada en Noord-Amerika.
Tussen 1907 en 1949 (de facto 1934) was Newfoundland 'n onafhanklike Dominion van die Britse Ryk soos Australië, Ierland, Kanada, Nieu-Seeland en die Unie van Suid-Afrika.