Volksmoord

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tutsi-volksmoord in Rwanda (1994)

Volksmoord is 'n misdaad wat gepleeg word om 'n nasionale, etniese, rasse- of godsdienstige groep in die geheel of gedeeltelik uit te wis. Dit kan dade insluit soos:

  • Doodmaak van lede van die groep;
  • Veroorsaking van ernstige liggaamlike of geestelike leed aan lede van die groep;
  • Doelbewuste totstandbring van toestande om 'n groep of 'n gedeelte daarvan fisies uit te wis; en
  • Gewelddadige oorplasing van kinders van die groep na 'n ander groep.

Agt stappe[wysig | wysig bron]

Die agt stappe van volksmoord, soos deur Genocide Watch gedefinieer:[1]

  1. Klassifikasie
  2. Simbolisering
  3. Verontmensliking
  4. Organisering
  5. Polarisasie
  6. Voorbereiding
  7. Uitwissing
  8. Ontkenning

Suidelike Afrika[wysig | wysig bron]

Genocide Watch het Suid-Afrika in Mei 2011 gelys as in 'n "vlak 5" van volksmoord. Die oortreders word aangedui as swart rassiste teenoor Boere en vlugtelinge. Zimbabwe is ook gelys op "vlak 5". Die oortreders is die Shonas teen Matabele.[2]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. The 8 Stages of Genocide, genocidewatch.org, besoek op 20 Julie 2011.
  2. Countries at Risk of Genocide, Politicide, or Mass Atrocities in 2011 Geargiveer 10 Junie 2011 op Wayback Machine, genocidewatch.org, besoek op 20 Julie 2011.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]