Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
San Francisco Internasionale Lughawe (IATA: SFO, ICAO: KSFO, FAA LID: SFO) is 'n internasionale lughawe in San Mateo County, 21 km suid van die sentrum van San Francisco, Kalifornië. Dit huisves vlugte na bestemmings regoor Noord-Amerika en is 'n belangrike poort na Europa, die Midde-Ooste, Asië en Australasië. SFO is die grootste lughawe in die San Franciscobaai-area en die tweede besigste in Kalifornië, naas Los Angeles Internasionale Lughawe (LAX). In 2017 was dit die sewende besigste lughawe in die Verenigde State en die 24ste besigste in die wêreld volgens passasiersgetalle. Dit is die vyfde grootste spilpunt vir United Airlines, wat vanaf Terminaal 3 en die Internasionale Terminaal funksioneer. SFO funksioneer as United se primêre Trans-Stille Oseaan-poort. Daarbenewens is SFO 'n belangrike instandhoudingsentrum vir United Airlines en huisves die SFO-museum wat in 1980 geskep is, die eerste museum in 'n internasionale lughawe. Dit dien ook as 'n spilpunt vir Alaska Airlines, wat uit Terminaal 2 bedryf word. Die lughawe word besit en bedryf deur die stad en distrik San Francisco en het 'n San Francisco-posadres. Dit is egter buite San Francisco geleë in die ongeïnkorporeerde San Mateo County. Tussen 1999 en 2004 het die San Francisco-lughawekommissie SFO Enterprises, Inc. in die stad bedryf om toesig te hou oor sy besigheidsaankope en bedrywighede van ondernemings.
In die nuus
Het u geweet...
... dat die Groot en die Klein Magellaanse Wolk na Ferdinand Magellaan vernoem is, maar dat Al Soefi dit reeds meer as 500 jaar voor hom opgeteken het? Hy verwys daarna in sy "Boek van sterre" wat uit 964 dateer. ... dat daar geraam word dat meer as die helfte van alle fotosintese wat op aarde plaasvind nie vanaf plante afkomstig is nie, maar vanaf bakterieë en alge? ... dat die eerste wêreldrekord deur 'n Suid-Afrikaner in 1883 deur die verspringer Izak Prinsloo op Kerkplein in Pretoria opgestel is? In dié tyd het die plein ook as 'n mark en sportveld gedien. ... dat die Groot en die Klein Magellaanse Wolk na Ferdinand Magellaan vernoem is, maar dat Al Soefi dit reeds meer as 500 jaar voor hom opgeteken het? Hy verwys daarna in sy "Boek van sterre" wat uit 964 dateer. ... dat 'n eenvoudige hangbrug se dek 'n kettinglynvorm volg? Die kettinglyn lyk amper soos 'n parabool en is die vorm wat 'n hangende buigbare ketting of kabel aanneem as dit onderwerp word aan 'n eenvormige gravitasiekrag.
Vandag in die geskiedenis
Voorbladbeeld
|
Vind artikels
| |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wikipedia in ander tale
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Winaray • Tiếng Việt • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Català • فارسی • Suomi • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Српски / srpski | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Български • Нохчийн • Čeština • Dansk • Esperanto • Euskara • עברית • Magyar • Հայերեն • Bahasa Melayu • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Татарча / tatarça • Türkçe • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • تۆرکجه • Беларуская • বাংলা • Cymraeg • Ελληνικά • Eesti • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Latviešu • Baso Minangkabau • Македонски • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • தமிழ் • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • Bosanski • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Malagasy • മലയാളം • मराठी • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Scots • Shqip • Basa Sunda • Kiswahili • Ślůnski • తెలుగు • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|