Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Die Nederlandse nasionale krieketspan, met die bynaam Oranje, is die nasionale krieketspan van Nederland en verteenwoordig dié land in internasionale krieket. Krieket word in Nederland deur die Koninklike Nederlandse Krieketbond beheer. Nederland speel sy tuiswedstryde op die VRA-krieketveld in Amstelveen, net buite Amsterdam, en het tydens die Krieketwêreldbeker 1996 in Suid-Asië sy eerste verskyning gemaak. Saam met Skotland is Nederland tradisioneel een van die sterker Europese nasionale krieketspanne na die toetsnasies Engeland en Ierland. Krieket word sedert die 18de eeu in Nederland gespeel en was reeds in die 1860’s ’n gewilde sport in dié land. Ander sportsoorte – veral sokker – het intussen onder Nederlanders meer gewild geword en krieket verbygesteek; tans is daar sowat 6 000 krieketspelers in Nederland. Tydens die Krieketwêreldbeker 1999 is een wedstryd, dié tussen Suid-Afrika en Kenia, op Nederlandse bodem gespeel, maar die Nederlandse span self het nie aan dié toernooi deelgeneem nie. In 2004 het hulle eersterangse krieket in die Interkontinentale beker gespeel, gelykop gespeel teen Skotland in Aberdeen en in Deventer met ’n beurt teen Ierland verloor. Nederland het van 1 Januarie 2006 tot 1 Februarie 2014 EDI-status geniet. Hulle het in Junie 2014 hul T20I-status herwin nadat hulle in 2008 hul eerste wedstryd in hierdie formaat gespeel het. In April 2018 het die IKR besluit om aan al sy lede volle T20I-status toe te ken. Vervolgens sal alle T20I-wedstryde wat Nederland ná 1 Januarie 2019 teen ander IKR-lede speel, as volle T20I erken word. Nederland is tans 14de op die eendagranglys en 18de op die Twintig20-wêreldranglys.
In die nuus
Het u geweet...
...dat Swede in 1712 30 Februarie op 29 Februarie laat volg het deur die Sweedse kalender af te skaf? ...dat die bedryfstelsel Debian na sy ontwikkelaar en dié se meisie vernoem is? Ian Murdock het dit na hom en sy vriendin Debra vernoem. ... dat die Indiese politikus Mahatma Gandhi vir 'n lang tydperk as 'n advokaat in Durban gewerk het? Hy was tussen 1893 en 1915 in Suid-Afrika woonagtig. Hier het hy die Natalse Indiese Kongres gestig, wat later met die ANC sou saamsmelt. ...dat die baardskeerder-spinnekop nie 'n ware spinnekop is nie? ... dat die Indiese politikus Mahatma Gandhi vir 'n lang tydperk as 'n advokaat in Durban gewerk het? Hy was tussen 1893 en 1915 in Suid-Afrika woonagtig. Hier het hy die Natalse Indiese Kongres gestig, wat later met die ANC sou saamsmelt.
Vandag in die geskiedenis
|
Vind artikels
| |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wikipedia in ander tale
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Winaray • Tiếng Việt • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Català • فارسی • Suomi • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Српски / srpski | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Български • Нохчийн • Čeština • Dansk • Esperanto • Euskara • עברית • Magyar • Հայերեն • Bahasa Melayu • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Татарча / tatarça • Türkçe • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • تۆرکجه • Беларуская • বাংলা • Cymraeg • Ελληνικά • Eesti • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Latviešu • Baso Minangkabau • Македонски • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • தமிழ் • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • Bosanski • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Malagasy • മലയാളം • मराठी • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Scots • Shqip • Basa Sunda • Kiswahili • Ślůnski • తెలుగు • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|