Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Maandag, 30 Mei 2022
Hier is tans 103 373 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Kenteken van Nepalese nasionale krieketspan.

Die Nepalese nasionale krieketspan, ook bekend as The Rhinos of Gorkhalis, is die nasionale krieketspan van Nepal en verteenwoordig dié land in internasionale krieket. Krieket word in Nepal deur die Krieketvereniging van Nepal (CAN) beheer. Nepal speel hul tuiswedstryde in Katmandoe en het tydens die T20I-wêreldbeker 2014 in Bangladesj hul eerste internasionale verskyning gemaak. Nepal word tradisioneel as een van die sterker Asiatiese nasionale krieketspanne buite die vyf toetsnasies van Suid-Asië beskou.

Nepal is sedert 1996 ’n assosiaatlid van die Internasionale Krieketraad, nadat hulle vanaf 1988 ’n geaffilieerde lid was. Die IKR het in Junie 2014 tot en met die T20I-wêreldbekerkwalifisering 2015 T20I-status aan Nepal toegeken. Op 15 Maart 2018 het Nepal vir die eerste keer internasionale eendagwedstryd-status (EDI) behaal (asook hul T20I-status terug ontvang), nadat hulle die eerste uitspeelwedstryd tydens die Krieketkampioenskapskwalifisering in 2018 gewen het.

Nepal het al sedert 1996 in internasionale wedstryde verskyn, insluitende elke AKR-trofee behalwe vir die AKR T20I-beker 2015 in die Verenigde Arabiese Emirate. Nepal het ook aan die krieketwêreldbekerkwalifiseringstoernooie in 2001, 2014 en 2018, T20I-wêreldbekerkwalifikasie in 2012, 2013, 2015 en 2022, Internasionale Bekertoernooie in 2004 en 2005, AKR Fast Track Countries-toernooie in 2004, 2005 en 2006, AKR T20I-bekertoernooie in 2007, 2009, 2011 en 2013, Asiatiese Spele in 2010 en 2014, asook die AKR Premierliga in 2014 deelgeneem. Nepal het egter nog nie vir ’n krieketwêreldbekertoernooi, die IKR se vernaamste toernooi, gekwalifiseer nie.

In teenstelling met ander kleiner krieketnasies, wie se spanne veral uit buitelanders bestaan, bevat die Nepalese nasionale span inheemse spelers wat meestal deur die geledere gekom het om seniorkrieket te speel. In onlangse jare het Nepalese krieket ’n sterk vordering gesien, veral danksy die groot invloed van die krieketnasie Indië. Nepal se nabyheid aan Indië het gehelp om die speel in Nepal te ontwikkel. Op 15 Maart 2018 het Nepal vir die eerste keer EDI-status ontvang, nadat hulle tydens die 2018-krieketwêreldbekerkwalifiseringstoernooi se negende plek-uitspeelwedstryd Papoea-Nieu-Guinee verslaan het.

In April 2018 het die IKR besluit om aan al sy lede volle Twintig20-status toe te ken. Vervolgens sou elke T20I-wedstryd wat Nepal ná 1 Januarie 2019 teen ander IKR-lede speel as ’n volle T20I erken word. Nepal is tans (Mei 2022) 19de op die eendagranglys en 13de op die Twintig20-wêreldranglys.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Emmanuel Macron in 2017.

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat die Wes-Kaapprovinsie drie amptelike tale het? Die amptelike tale van die provinsie is Afrikaans, Engels en Xhosa en die 1998-grondwet is in al drie tale beskikbaar. Volgens die 2011-sensus praat 49,7% van die bevolking Afrikaans, gevolg deur Xhosa (24,7%) en Engels (20,2%).

... dat 'n eenvoudige hangbrug se dek 'n kettinglynvorm volg? Die kettinglyn lyk amper soos 'n parabool en is die vorm wat 'n hangende buigbare ketting of kabel aanneem as dit onderwerp word aan 'n eenvormige gravitasiekrag.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

30 Mei: Staatsdag in Kroasië (1990); Herdenkingsdag aan die Slagting van Lod in Puerto Rico (1972).

Keulen in 1945

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Rekenaarsimulasie van ’n Newtonpendel.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Weergawes met meer as 500 000 artikels
CatalàفارسیSuomiBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиНохчийнČeštinaDanskEsperantoEuskaraעבריתMagyarՀայերենBahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиТатарча / tatarçaTürkçeBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaتۆرکجهБеларускаяবাংলাCymraegΕλληνικάEestiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųLatviešuBaso MinangkabauМакедонскиမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ТоҷикӣไทยاردوOʻzbekchaVolapük粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
БашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschMalagasyമലയാളംमराठीPlattdüütschनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipBasa SundaKiswahiliŚlůnskiతెలుగుTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering