Miami

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Miami
Miami collage 20110330.jpg

Kaart Seël
Miami-Dade County Florida Incorporated and Unincorporated areas Miami Highlighted.svg
Seal of Miami, Florida.svg
Vlag
Flag of Miami, Florida.svg
 Land Flag of the United States.svg Verenigde State
 Deelstaat Flag of Florida.svg Florida
 Koördinate 25°46′N 80°12′W / 25.767°N 80.200°W / 25.767; -80.200Koördinate: 25°46′N 80°12′W / 25.767°N 80.200°W / 25.767; -80.200
 Stigting 1825
 Geïnkorporeer op 28 Julie 1896
 Oppervlakte:  
 - Totaal 143,1 vk km
 Hoogte bo seevlak 13 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 417 650
 - Bevolkingsdigtheid 4 299,6/vk km
 - Metropolitaanse gebied 5 564 635
 Tydsone EST (UTC -5)
Somertyd: EDT (UTC -4)
 Klimaat  
 - Tipe Subtropiese klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 27 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie 12,5 / 20,3 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 1397 mm
 Burgemeester Tomás Regalado (R)
 Amptelike Webwerf City of Miami

Miami is die tweede grootste stad van die deelstaat van FloridaJacksonville. Dit is 'n belangrike handel-, vervoer- en nywerheidssentrum. Miami lê in die suidoostelike deel van Florida, tussen die Florida Everglades en die Atlantiese Oseaan. Dit het 'n bevolking van 417 650 (grootstadsgebied: 5 564 635) in 2013 gehad.

Die naam Miami kom van die Tequesta woord Mayami, wat soet water beteken.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]