Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Die Kanadese nasionale rugbyspan (Engels: Canada national rugby union team; Frans: Équipe du Canada de rugby à XV) is die nasionale rugbyspan van Kanada en verteenwoordig dié land tydens internasionale wedstryde (toetswedstryde). Dié span dra die byname Canucks en Les Rouges. Rugby word in Kanada deur Rugby Kanada (Engels: Rugby Canada; Frans: Fédération canadienne de rugby à XV), wat in 1974 gestig is, geadministreer. Kanada word as die derde beste rugbyspan in die Amerikas beskou (ná Argentinië en die Verenigde State) en deur Wêreldrugby as ’n vlak twee-span erken. Kanada is tans (April 2022) 21ste op Wêreldrugby se wêreldranglys gelys. Twee voormalige Kanadese rugbyspelers is in Wêreldrugby se Heldesaal opgeneem. Kanada het in 1932 sy internasionale rugbydebuut teen Japan gemaak. Kanada het tot dusver aan elke rugbywêreldbekertoernooie deelgeneem en tydens die Rugbywêreldbeker 1991 die kwarteindrondte gehaal. Van 2003 tot 2011 het hulle aan die Churchillbeker deelgeneem, sedertdien speel Kanada gereeld in die Pasifiese Nasiesbeker, waar hulle teen Fidji, Japan, Samoa, Tonga en die Verenigde State te staan kom. Sedert 2016 neem Kanada ook aan die jaarlikse Amerikaanse Rugbykampioenskap deel, saam met die tweede Argentynse span, Brasilië, Chili, Uruguay en die Verenigde State.
In die nuus
Het u geweet...
... dat die Kasteel van Goeie Hoop in Kaapstad, wat tussen 1666 en 1679 deur die VOC gebou is, die oudste gebou in Suid-Afrika is? ... dat die Groenpuntvuurtoring die oudste vuurtoring in Suid-Afrika is? Dit staan op die noordwestelike punt van Tafelbaai in Mouillepunt, Kaapstad, en is in 1823 voltooi. Die rotsagtige Mouillepunt staan reeds eeue lank onder seevaarders bekend as een van die gevaarlikste punte aan die Kaap.
Vandag in die geskiedenis
Voorbladbeeld
'n Vragtrein wat deur twee TransNamib SAR klas 33-400-diesellokomotiewe op die roete Swakopmund–Walvisbaai, Namibië, getrek word.
|
Vind artikels
| |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wikipedia in ander tale
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Winaray • Tiếng Việt • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Català • فارسی • Suomi • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Српски / srpski | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Български • Нохчийн • Čeština • Dansk • Esperanto • Euskara • עברית • Magyar • Հայերեն • Bahasa Melayu • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Татарча / tatarça • Türkçe • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • تۆرکجه • Беларуская • বাংলা • Cymraeg • Ελληνικά • Eesti • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Latviešu • Baso Minangkabau • Македонски • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • தமிழ் • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • Bosanski • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Malagasy • മലയാളം • मराठी • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Scots • Shqip • Basa Sunda • Kiswahili • Ślůnski • తెలుగు • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|