Seegolf

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Golwe

Seegolwe is oppervlaksgolwe op 'n oseaan. Soos die wind blaas stoot dit die oseaan se water voor dit, en verplaas so van die energie na die water deur middel van wrywing.

Soos die oseaandiepte vergroot, verklein die golwe; daar kom tog soms fratsgolwe voor, somtyds tot 30 m hoog. Sulke golwe is verskillend van tsoenamis wat deur onderwater-aardbewings veroorsaak word, en slegs naby die kus verskyn.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]