Gebruiker:Jannetta/toetsarea

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ditjies en Datjies
Wikignome.jpg Hierdie gebruiker is 'n wikidwergie.
Female.svg Hierdie gebruiker is vroulik.
ma Hierdie gebruiker is 'n ma.
UnderwoodKeyboard.jpg Hierdie gebruiker is oud genoeg om te onthou wat 'n tikmasjien is, en dit is al wat jy nodig het om te weet.
Nuvola apps display.png Hierdie gebruiker is 'n sagteware-ingenieur.
af Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans.


en-4 This user speaks English at a near-native level.
nl-1 Deze gebruiker heeft elementaire kennis van het Nederlands.


de-1 Dieser Benutzer hat grundlegende Deutschkenntnisse
Flag of France.svg Hierdie gebruiker het Frankryk besoek.
Flag of Germany.svg Hierdie gebruiker het Duitsland besoek.
Flag of Italy.svg Hierdie gebruiker het Italië besoek.
Flag of Switzerland.svg Hierdie gebruiker het Switserland besoek.
Flag of Belgium.svg Hierdie gebruiker het België besoek.
Flag of the Netherlands.svg Hierdie gebruiker het Nederland besoek.
Flag of Liechtenstein.svg Hierdie gebruiker het Liechtenstein besoek.
Flag of Monaco.svg Hierdie gebruiker het Monaco besoek.
Flag of Norway.svg Hierdie gebruiker het Noorweë besoek.
Flag of Ireland.svg Hierdie gebruiker het Ierland besoek.
Flag of Wales.svg Hierdie gebruiker het Wallis besoek.
Flag of South Africa.svg Hierdie gebruiker het Suid-Afrika besoek.
Flag of Namibia.svg Hierdie gebruiker het Namibië besoek.

Inleiding[wysig | wysig bron]

My naam is Jannetta. Ek is 'n sagteware ingenieur. My persoonlike tuisblad kan gevind word by http://www.jannetta.com. Ek is baie geïntereseerd in my familiegeskiedenis en het 'n webwerf geskep vir die Henning Familiebond in Suid Afrika. Die webwerf kan gevind word by http://www.henning.org.

Ek is gebore in Johannesburg en het grootgeword aan die Oos-Rand, in Brakpan. Ek het 'n BA en nagraadse Onderwysdiploma aan die Universiteit van Potchefstroom verwerf, asook 'n Diploma in Datametrie aan UNISA. Tans studeer ek dan ook verder aan die Open University in Engeland - dis nou as ek tyd en moed het en so elke nou en dan 'n eksamen deurkom.

My werkservaring sluit in, twee jaar in die Weermag, twee jaar as 'n lektriese by 'n tegniese kollege, so 'n kort rukkie as 'n analis by die destydse Suid-Afrikaanse Lugdiens, 'n hele klompie jare by 'n sagteware maatskappy in Bedfordview as programmeerder, een jaar as IT Bestuurder by die Suid-Afrikaanse Termynbeurs.

Ek bly nou reeds sedert 1996 in Engeland, skryf nog steeds programme, ontwerp, ontwikkel en huisves webwerwe en doen ook "offsite" rugsteundienste via die Internet vir kliënte.

Wikipedia Bydraes[wysig | wysig bron]

Nuwe artikels[wysig | wysig bron]

Skep/Vertalings/Verskuiwings van sjablone[wysig | wysig bron]

Tale[wysig | wysig bron]

Ander[wysig | wysig bron]

Sjabloon:Tabel_land Sjabloon:Gebruiker_wikipedia/WikiDwergie Sjabloon:Gebruiker_wikipedia/WikiFeetjie Sjabloon:Gebruiker_besoekland Sjabloon:Gebruiker_ma Sjabloon:Gebruiker_tikmasjien Sjabloon:Gebruiker_Sagteware-ingenieur

Opdaterings om Tabel_land te gebruik[wysig | wysig bron]

Albanië Andorra Angola Argentinië Armenië Australië Bolivië Brasilië Burkina Faso Burundi Chili Ciprus Comore-eilande Demokratiese Republiek van die Kongo Djiboeti Denemarke Duitsland Engeland Ecuador Estland Finland Indië Kameroen Letland Maleisië Marokko Moldawië Mosambiek Namibië Nigerië Noorweë Suid-Afrika Suriname Switserland Verenigde Koninkryk

Spesiale bladsye wat ek dikwels gebruik[wysig | wysig bron]

Teenwoordigheid op ander Wikis[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg Wikipedia-logo.png Wikibooks-logo.png Wikinews-logo.svg
Commons Wikipedia Wikibooks Wikinews
Wikisource-logo.png Wikiquote-logo.png Wikispecies-logo.png Metawiki.png
Wikisource Wikiquote Wikispecies Meta

My stuff[wysig | wysig bron]

Toetsbladsye[wysig | wysig bron]

Boekmerke[wysig | wysig bron]