.cr
Jump to navigation
Jump to search
.cr is die agtervoegsel van domeinname van Costa Rica.
Tweedevlak-domeine[wysig | wysig bron]
- ac.cr: Akademiese instellings: universiteite
- co.cr: Maatskappye
- ed.cr: Onderwys
- fi.cr: Finansiële instellings soos banke
- go.cr: Regering
- or.cr: Organisasies sonder winsoogmerk
- sa.cr: Gesondheidsverwante instellings