.by
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation
Jump to search
.by is die topvlak-domein van Belarus.
Aangevraagde name moet ten minste 2 Latynse letters bevat. Die registrateur behou hulself die reg voor om onwelvoeglike name te weier.
Sien ook[wysig | wysig bron]
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=.by&oldid=2427246"