.eh
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation
Jump to search
Wes-Sahara is 'n betwiste gebied, en as sodanig het dit geen Internettopvlakdomein nie. .eh is gereserveer vir hierdie doel, en sal toegeken word indien die konflik in Wes-Sahara uitloop op 'n ooreenkoms tussen Marokko en weermagte in die gebied.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=.eh&oldid=1885868"