A

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Latynse letter A
Latin letter A.svg
Latynse alfabet
A B C D E F G
H I J K L M N
O P Q R S T U
V W X Y Z    
Hierdie artikel handel oor die Latynse letter A. Vir ander betekenisse wat deur die letter voorgestel word, sien A (dubbelsinnig).

A, a is die eerste letter in die Latynse alfabet en ook die eerste klinker. In Afrikaans word die letter uitgespreek as "aa". Die letter is afgelei van die Griekse letter alfa (α), wat ook die Latynse klankwaarde /a/ en /a:/ gehad het. Die letter is ook verwant aan die piktogram van 'n os se kop in die Proto-Semitiese âlep (os) en die Egiptiese hiëroglief.

In Navo se internasionale spellingsalfabet word "A" uitgespreek met die woord "Alfa".

Egiptiese hiëroglief
van 'n os se kop
Proto-Semitiese
ossekop
Fenisiese aleph Etruskiese A Griekse alpha Romeinse A
EgyptianA-01.svg Proto-semiticA-01.png PhoenicianA-01.png EtruscanA.svg Alpha uc lc.svg RomanA-01.png

A met skryftekens[wysig | wysig bron]

  • Á, á
  • À, à
  • Â, â
  • Ä, ä
  • Ã, ã
  • Ǎ, ǎ
  • Ā, ā
  • Ă, ă
  • Ą, ą
  • Å, å

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]