Wikipedia:Interessante brokkies/17

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

... dat die kapibara se idiomatiese naam, "watervark", 'n wanbenaming is? Dié dier is in werklikheid verwant aan die muis en die rot, en met lengtes tot meer as 130cm, is dit die grootste knaagdier ter wêreld.