Krieketwêreldbeker 2003

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Krieketwêreldbeker 2003
Krieketwêreldbeker 2003.svg
Kenteken van die Krieketwêreldbeker 2003
Datums 9 Februarie – 23 Maart
Bestuurder Internasionale Krieketraad (IKR)
Krieketformaat Internasionale eendagkrieket (EDI)
Toernooiformaat Groep- en uitklopfase
Gashere Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Kenia Kenia
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
Kampioen Vlag van Australië Australië (3de titel)
Naaswenner Vlag van Indië Indië
Deelnemers 14
Wedstryde gespeel 54
Bywoning 626 845 (11 608 per wedstryd)
Speler van die reeks Vlag van Indië Sachin Tendulkar
Meeste lopies Vlag van Indië Sachin Tendulkar (673)[1]
Meeste paaltjies Vlag van Sri Lanka Chaminda Vaas (23)[2]
1999
2007

Die Krieketwêreldbeker 2003 (Engels: 2003 Cricket World Cup), amptelik bekend as die IKR Krieketwêreldbeker 2003, het van 9 Februarie tot en met 23 Maart 2003 in Suid-Afrika, Zimbabwe en Kenia plaasgevind. Dit was die agtste krieketwêreldbeker in internasionale eendagkrieket (EDI) wat deur die Internasionale Krieketraad (IKR) aangebied is en die eerste in Afrika. Ná die Rugbywêreldbeker 1995 was dit die tweede wêreldbekertoernooi in een van Suid-Afrika se gewildste sportsoorte; later sal nog die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 volg.

Die IKR-trofee waarom meegeding is

14 nasionale krieketspanne het aan die Krieketwêreldbeker 2003 deelgeneem, waartydens 54 wedstryde gespeel is. Die toernooi se formaat van 1999 het onveranderd gebly en die spanne is in twee groepe van sewe spanne elk verdeel, waarvan die boonste drie spanne van elke groep vir die Super Ses gekwalifiseer het. Van die Super Ses het die boonste vier spanne vir die halfeindrondte gekwalifiseer. Elke wedstryd het uit 50 boulbeurte per span bestaan.

Die toernooi het talle ontwrigtings soos die uitskakeling van Suid-Afrika, Pakistan, Wes-Indië en Engeland in die groepfase gesien (Suid-Afrika mis een lopie nadat die Duckworth-Lewis-metode verkeerd gelees is).[3][4] Engeland het die wedstryd teen Zimbabwe weens die politieke onrus in dié land verbeur, waardeur Zimbabwe uiteindelik vir die Super Ses gekwalifiseer het.[5] Net so het Nieu-Seeland die wedstryd teen Kenia weens sekuriteitsredes verbeur, waardeur Kenia tot die halfeindrondte gevorder het, die enigste nietoetsspelende land wat dit tot dusver bereik het.[6] Nog ’n skokgolf volg twee dae later nadat die toernooi begin het en Shane Warne, destyds een van die spel se voorste draaiers, in skande huis toe gestuur is na ’n positiewe toets vir ’n verbode middel.[7]

Die verdedigende kampioen Australië wen op 23 Maart met 125 lopies teen Indië op Wanderersstadion in Johannesburg en het sodoende hul derde titel ingepalm, die eerste land wat daarin geslaag het.[8] Kenia en Sri Lanka was die ander twee semi-finaliste. Die nasionale krieketspan van Namibië het vir die eerste keer aan ’n krieketwêreldbekertoernooi deelgeneem. Dit is tot dusver die enigste krieketwêreldbeker, waaraan vier Afrikaspanne deelgeneem het.

Toewysing[wysig | wysig bron]

Die Kaapstadse Burgersentrum adverteer vir die Krieketwêreldbeker 2003

Die Krieketwêreldbeker 2003 is deur die IKR aan Suid-Afrika toegewys. Van die medegashere was Kenia en Zimbabwe.[9]

Deelnemers[wysig | wysig bron]

Die volgende 14 spanne het vir die Krieketwêreldbeker 2003 gekwalifiseer: Australië, Bangladesj, Engeland, Indië, Nieu-Seeland, Pakistan, Sri Lanka, Suid-Afrika (medegasheer), Wes-Indië en Zimbabwe (medegasheer) het as volle lede van die Internasionale Krieketraad met toetskrieketstatus outomaties vir die Krieketwêreldbeker 2003 gekwalifiseer. Kanada, Kenia, Namibië en Nederland was spanne sonder toetsstatus en het tydens die IKR-trofee in 2001 gekwalifiseer.

Uitslag van die kwalifisering:

   Gekwalifiseer as volle lid van Internasionale Krieketraad (IKR)

   Gekwalifiseer tydens die IKR-trofee in 2001

   Nie gekwalifiseer nie

   Nie deelgeneem nie

Span Kwalifiseringmetode Verskynings by eindstryde Laaste verskyning Vorige beste prestasie Groep
Vlag van Australië Australië Volle lede Agtste 1999 Kampioen (1987, 1999) A
Vlag van Bangladesj Bangladesj Tweede 1999 Groepfase B
Vlag van Engeland Engeland Agtste 1999 Naaswennner (1979, 1987, 1992) A
Vlag van Indië Indië Agtste 1999 Kampioen (1983) A
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Agtste 1999 Halfeindrondte (1975, 1979, 1992, 1999) B
Vlag van Pakistan Pakistan Agtste 1999 Kampioen (1992) A
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka Agtste 1999 Kampioen (1996) B
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Vierde 1999 Halfeindrondte (1992, 1999) B
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië Agtste 1999 Kampioen (1975, 1979) B
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe Sesde 1999 Super Ses (1999) A
Vlag van Kanada Kanada IKR-trofee in 2001 Tweede 1979 Groepfase (1979) B
Vlag van Kenia Kenia Derde 1999 Groepfase (1996, 1999) B
Vlag van Namibië Namibië Eerste Debuut A
Vlag van Nederland Nederland Tweede 1996 Groepfase (1996) B

Stadions[wysig | wysig bron]

Suid-Afrika het 46 wedstryde op 12 verskeie plekke gehuisves, terwyl Kenia twee wedstryde op een plek en Zimbabwe ses wedstryde op twee plekke aangebied het. In stadions buite Suid-Afrika was enkele wedstryde van die groepfase met die betrokke tuisspan beplan. Die Engelse nasionale krieketspan het egter die wedstryd in Harare en die Nieu-Seelandse nasionale krieketspan die wedstryd in Nairobi weens beweerde veiligheidsrisiko's verbeur.

Van Zimbabwe se Groep A-wedstryde is tuis gespeel, waarvan Engeland sý wedstryd weens veiligheidskwessies verbeur het. Kenia het twee van sy ses Groep B-wedstryde tuis gespeel, waarvan Nieu-Seeland sý wedstryd weens veiligheidskwessies verbeur het. Kenia het die tweede geassosieerde nasie geword wat wedstryde tydens ’n krieketwêreldbekertoernooi aangebied het, net ná Skotland in 1999.

Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Johannesburg, Gauteng Durban, KwaZulu-Natal Kaapstad, Wes-Kaap Centurion, Gauteng Bloemfontein, Vrystaat
Wanderersstadion Saharastadion Kingsmead Nuweland-krieketveld Centurionpark Goodyear-park
26°7′52.17″S 28°3′26.69″O / 26.1311583°S 28.0574139°O / -26.1311583; 28.0574139 (Wanderersstadion) 29°51′0.21″S 31°1′40.13″O / 29.8500583°S 31.0278139°O / -29.8500583; 31.0278139 (Saharastadion Kingsmead) 33°58′25.32″S 18°28′8.16″O / 33.9737000°S 18.4689333°O / -33.9737000; 18.4689333 (Nuweland-krieketveld) 25°51′35.69″S 28°11′43.35″O / 25.8599139°S 28.1953750°O / -25.8599139; 28.1953750 (Centurionpark) 29°7′0.04″S 26°12′18.97″O / 29.1166778°S 26.2052694°O / -29.1166778; 26.2052694 (Goodyear-park)
Kapasiteit: 34 000 Kapasiteit: 25 000 Kapasiteit: 25 000 Kapasiteit: 23 000 Kapasiteit: 20 000
The Wanderers 2.jpg Kingsmead2009.jpg Newlands.jpg SS park.jpg
Benoni, Gauteng Port Elizabeth, Oos-Kaap Potchefstroom, Noordwes Oos-Londen, Oos-Kaap Kimberley, Noord-Kaap
Willowmoore-park St. Georgespark Noordwes-krieketstadion Buffalopark De Beers Diamond-ovaal
26°11′42.82″S 28°19′04.70″O / 26.1952278°S 28.3179722°O / -26.1952278; 28.3179722 (Willowmoore-park) 33°57′59.35″S 25°36′36″O / 33.9664861°S 25.61000°O / -33.9664861; 25.61000 (St. Georgespark) 26°41′44.37″S 27°06′2.78″O / 26.6956583°S 27.1007722°O / -26.6956583; 27.1007722 (Noordwes-krieketstadion) 33°0′24.14″S 27°55′09.72″O / 33.0067056°S 27.9193667°O / -33.0067056; 27.9193667 (Buffalopark) 28°44′32.75″S 24°47′51.80″O / 28.7424306°S 24.7977222°O / -28.7424306; 24.7977222 (De Beers Diamond-ovaal)
Kapasiteit: 20 000 Kapasiteit: 43 472 Kapasiteit: 43 713 Kapasiteit: 43 319 Kapasiteit: 41 685
Sahara Oval St George's, uploaded 2005.jpg
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Vlag van Zimbabwe Zimbabwe Vlag van Kenia Kenia
Paarl, Wes-Kaap Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal Harare Bulawayo Nairobi
Bolandpark Pietermaritzburg-ovaal Harare Sports Club Queens Sports Club Nairobi Gymkhana Club
33°44′28.61″S 18°59′53.69″O / 33.7412806°S 18.9982472°O / -33.7412806; 18.9982472 (Bolandpark) 29°36′37.17″S 30°22′50.97″O / 29.6103250°S 30.3808250°O / -29.6103250; 30.3808250 (Pietermaritzburg-ovaal) 17°48′50.67″S 31°3′2.08″O / 17.8140750°S 31.0505778°O / -17.8140750; 31.0505778 (Harare Sports Club) 20°08′42.39″S 28°35′20.20″O / 20.1451083°S 28.5889444°O / -20.1451083; 28.5889444 (Queens Sports Club) 1°16′12″S 36°49′38.5″O / 1.27000°S 36.827361°O / -1.27000; 36.827361 (Nairobi Gymkhana Club)
Kapasiteit: 33 061 Kapasiteit: 33 973 Kapasiteit: 10 000 Kapasiteit: 9 000 Kapasiteit: 8 000
CityOval Pietermaritzburg.jpg
Plekke in Kenia
Plekke in Zimbabwe

Kalender[wysig | wysig bron]

Die volgende tabel dui die Krieketwêreldbeker 2003 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase en ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Februarie/Maart
Sa
8
So
9
Ma
10
Di
11
Wo
12
Do
13
Vr
14
Sa
15
So
16
Ma
17
Di
18
Wo
19
Do
20
Vr
21
Sa
22
So
23
Ma
24
Di
25
Wo
26
Do
27
Vr
28
Sa
1
So
2
Ma
3
Di
4
Seremonies OS
Groep A 1 1 1 1 1 2 2 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1
Groep B 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 2 1
Super Ses
Maart
Wo
5
Do
6
Vr
7
Sa
8
So
9
Ma
10
Di
11
Wo
12
Do
13
Vr
14
Sa
15
So
16
Ma
17
Super Ses 2 1 1 1 1 1 2
Uitklopfase
Maart
Di
18
Wo
19
Do
20
Vr
21
Sa
22
So
23
Seremonies SS
Uitklopfase 1 1 1
Legende

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Super Ses

   Uitklopfase

   Eindstryd

Wedstryde[wysig | wysig bron]

In twee groepe van sewe spanne elk het elke span een keer teen al die ander spanne wedstryde gespeel; vir ’n oorwinning is vier punte, terwyl vir ’n gelykop of geen uitslag twee punte toegeken is. Die drie boonste spanne van elke groep het vir die Super Ses gekwalifiseer. In die Super Ses-rondte het elke span teen die spanne gespeel, waarteen in die groepfase geen wedstryde gespeel is nie. Spanne wat alreeds in die groepfase ontmoet het, het nie teen mekaar gespeel nie en die punte van dié wedstryde is na die Super Ses-rondte se tabel oorgedra. Die vier beste spanne van die Super Ses het tot die halfeindrondte gevorder en die twee wenners van die halfeindrondte het die eindstryd gespeel. Altesaam 54 wedstryde is gespeel, waarvan 42 tydens die groepfase, nege in die Super Ses, en drie in die uitklopfase, insluitende die eindstryd.[10]

Groepfase[wysig | wysig bron]

Groep A[wysig | wysig bron]

Span Wed Wen Ver GU Gel LT Pte Pte/o
Vlag van Australië Australië 6 6 0 0 0 +2.05 24 12
Vlag van Indië Indië 6 5 1 0 0 +1.11 20 8
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 6 3 2 1 0 +0.50 14 3.5
Vlag van Engeland Engeland 6 3 3 0 0 +0.82 12 N.v.t.
Vlag van Pakistan Pakistan 6 2 3 1 0 +0.23 10 N.v.t.
Vlag van Nederland Nederland 6 1 5 0 0 −1.45 4 N.v.t.
Vlag van Namibië Namibië 6 0 6 0 0 −2.96 0 N.v.t.
10 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
340/2 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Namibië Namibië
104/5 (25.1 boulbeurte)
Craig Wishart 172* (151)
Lennie Louw 1/60 (10 boulbeurte)
Danie Keulder 27 (46)
Guy Whittall 2/20 (5 boulbeurte)
Zimbabwe wen met 86 lopies (D/L-metode)
Harare Sports Club, Harare, Zimbabwe
Skeidsregters: Dave Orchard (SA) en Simon Taufel (Aus).
Speler van die wedstryd: Craig Wishart (Zim)
  • Namibië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Wedstryd verkort weens reën; Duckworth-Lewis-metode hersien die teiken om te wen: 191 lopies in 25.1 boulbeurte vir Namibië.
11 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Australië Australië
310/8 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Pakistan Pakistan
228 (44.3 boulbeurte)
Andrew Symonds 143* (125)
Wasim Akram 3/64 (10 boulbeurte)
Rashid Latif 33 (23)
Ian Harvey 4/58 (9.3 boulbeurte)
Australië wen met 82 lopies
Wanderersstadion, Johannesburg, Suid-Afrika
Skeidsregters: Asoka de Silva (SL) en David Shepherd (Eng)
Speler van die wedstryd: Andrew Symonds (Aus)
  • Pakistan het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
12 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Indië Indië
204 (48.5 boulbeurte)
t
Vlag van Nederland Nederland
136 (48.1 boulbeurte)
Sachin Tendulkar 52 (72)
Tim de Leede 4/35 (9.5 boulbeurte)
Daan van Bunge 62 (116)
Javagal Srinath 4/30 (9.1 boulbeurte)
Indië wen met 68 lopies
Bolandpark, Paarl, Suid-Afrika
Skeidsregters: Daryl Harper (Aus) en Peter Willey (Eng)
Speler van die wedstryd: Tim de Leede (Ned)
  • Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.
13 Februarie 2003

Telkaart
t
Zimbabwe wen die wedstryd sonder teenstander (sonder dat ’n bal geboul is)
Harare Sports Club, Harare, Zimbabwe
Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en David Orchard (Aus)
Speler van die wedstryd: nie toegeken nie
  • geen loot nie
  • Engeland verbeur die wedstryd weens veiligheidskwessies.[11][12]
15 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Indië Indië
125 (41.4 boulbeurte)
t
Vlag van Australië Australië
128/1 (22.2 boulbeurte)
Sachin Tendulkar 36 (59)
Jason Gillespie 3/13 (10 boulbeurte)
Matthew Hayden 45* (49)
Anil Kumble 1/24 (7 boulbeurte)
Australië wen met 9 paaltjies
Centurionpark, Centurion, Suid-Afrika
Skeidsregters: Asoka de Silva (SL) en David Shepherd (Eng)
Speler van die wedstryd: Jason Gillespie (Aus)
  • Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.
16 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Nederland Nederland
142/9 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Engeland Engeland
144/4 (23.2 boulbeurte)
Tim de Leede 58* (96)
James Anderson 4/25 (10 boulbeurte)
Michael Vaughan 51 (47)
Daan van Bunge 3/16 (3 boulbeurte)
Engeland wen met 6 paaltjies
Buffalopark, Oos-Londen, Suid-Afrika
Skeidsregters: Rudi Koertzen (SA) en Darrell Hair (Aus)
Speler van die wedstryd: James Anderson (Eng)
  • Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
16 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Pakistan Pakistan
255/9 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Namibië Namibië
84 (17.4 boulbeurte)
Saleem Elahi 63 (100)
Gerrie Snyman 2/51 (8 boulbeurte)
Bjorn Kotze 24* (29)
Wasim Akram 5/28 (9 boulbeurte)
Pakistan wen met 171 lopies
De Beers Diamond-ovaal, Kimberley, Suid-Afrika
Skeidsregters: Neil Mallender (Eng) en David Orchard (Aus)
Speler van die wedstryd: Wasim Akram (Pak)
  • Pakistan het die loot gewen en verkies om te kolf.
19 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Indië Indië
255/7 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
172 (44.4 boulbeurte)
Sachin Tendulkar 81 (91)
Grant Flower 2/14 (6 boulbeurte)
Guy Whittall 28 (26)
Sourav Ganguly 3/22 (5 boulbeurte)
Indië wen met 83 lopies
Harare Sports Club, Harare, Zimbabwe
Skeidsregters: Rudi Koertzen (SA) en Asoka de Silva (SL)
Speler van die wedstryd: Sachin Tendulkar (Ind)
  • Zimbabwe het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
19 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Engeland Engeland
272 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Namibië Namibië
217/9 (50 boulbeurte)
Alec Stewart 60 (77)
Rudi van Vuuren 5/43 (10 boulbeurte)
Jan-Berrie Burger 85 (86)
Ronnie Irani 3/30 (8 boulbeurte)
Engeland wen met 55 lopies
St. Georgespark, Port Elizabeth, Suid-Afrika
Bywoning: 9 511
Skeidsregters: Srinivas Venkataraghavan (Ind) en Simon Taufel (Aus)
Speler van die wedstryd: Jan-Berrie Burger (Nam)
  • Namibië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
20 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Australië Australië
170/2 (36 boulbeurte)
t
Vlag van Nederland Nederland
122 (30.2 boulbeurte)
Damien Martyn 67* (76)
Tim de Leede 2/34 (7 boulbeurte)
Tim de Leede 24 (38)
Ian Harvey 3/25 (4.2 boulbeurte)
Australië wen met 75 lopies (D/L-metode)
Noordwes-krieketstadion, Potchefstroom, Suid-Afrika
Skeidsregters: Peter Willey (Eng) en David Orchard (Aus)
Speler van die wedstryd: Damien Martyn (Aus)
  • Nederland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
22 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Engeland Engeland
246/8 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Pakistan Pakistan
134 (31 boulbeurte)
Paul Collingwood 66* (73)
Waqar Younis 2/37 (7 boulbeurte)
Shoaib Akhtar 43 (16)
James Anderson 4/29 (10 boulbeurte)
Engeland wen met 112 lopies
Nuweland-krieketveld, Kaapstad, Suid-Afrika
Bywoning: 22 823
Skeidsregters: Rudi Koertzen (SA) en Brian Jerling (SA)
Speler van die wedstryd: James Anderson (Eng)
  • Engeland het die loot gewen en verkies om te kolf.
  • Die Pakistanse bouler Shoaib Akhtar stel ’n nuwe rekord vir die vinnigste aflewering op: 161,3 km/h (100,23 mph).[13]
23 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Indië Indië
311/2 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Namibië Namibië
130 (42.3 boulbeurte)
Sachin Tendulkar 152 (151)
Rudi van Vuuren 2/53 (10 boulbeurte)
Jan-Berrie Burger 29 (30)
Yuvraj Singh 4/6 (4.3 boulbeurte)
Indië wen met 181 lopies
Pietermaritzburg-ovaal, Pietermaritzburg, Suid-Afrika
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en David Shepherd (Eng)
Speler van die wedstryd: Sachin Tendulkar (Ind)
  • Namibië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
24 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
246/9 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Australië Australië
248/3 (47.3 boulbeurte)
Andy Flower 62 (91)
Brad Hogg 3/46 (8 boulbeurte)
Adam Gilchrist 61 (64)
Dougie Marillier 1/32 (10 boulbeurte)
Australië wen met 7 paaltjies
Queens Sports Club, Bulawayo, Zimbabwe
Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en David Orchard (Aus)
Speler van die wedstryd: Andy Blignaut (Zim)
  • Zimbabwe het die loot gewen en verkies om te kolf.
25 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Pakistan Pakistan
253/9 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Nederland Nederland
156 (39.3 boulbeurte)
Mohammad Yousuf 58 (59)
Daan van Bunge 2/27 (4 boulbeurte)
Daan van Bunge 31 (60)
Wasim Akram 3/24 (8.3 boulbeurte)
Pakistan wen met 97 lopies
Bolandpark, Paarl, Suid-Afrika
Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en Srinivas Venkataraghavan (Ind)
Speler van die wedstryd: Mohammad Yousuf (Pak)
  • Nederland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
26 Februarie 2003
(D/N)
Telkaart
Vlag van Indië Indië
250/9 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Engeland Engeland
168 (45.3 boulbeurte)
Rahul Dravid 62 (72)
Andy Caddick 3/69 (10 boulbeurte)
Andrew Flintoff 64 (73)
Ashish Nehra 6/23 (10 boulbeurte)
Indië wen met 82 lopies
Saharastadion Kingsmead, Durban, Suid-Afrika
Skeidsregters: Rudi Koertzen (SA) en Simon Taufel (Aus)
Speler van die wedstryd: Ashish Nehra (Ind)
  • Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.
27 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Australië Australië
301/6 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Namibië Namibië
45 (14 boulbeurte)
Matthew Hayden 88 (73)
Louis Burger 3/39 (10 boulbeurte)
Deon Kotze 10 (14)
Glenn McGrath 7/15 (7 boulbeurte)
Australië wen met 256 lopies
Noordwes-krieketstadion, Potchefstroom, Suid-Afrika
Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en Russell Tiffin (Zim)
Speler van die wedstryd: Glenn McGrath (Aus)
  • Australië het die loot gewen en verkies om te kolf.
  • Glenn McGrath (Aus) behaal met 7/15 die beste kolfanalise in ’n krieketwêreldbekerkolfbeurt.[14]
  • Darren Lehmann (Aus) teken die meeste lopies (28) in ’n enkele aflewering in ’n krieketwêreldbekerwedstryd aan[15] – later deur Herschelle Gibbs (SA) oortref.
  • Australië teken met 256 lopies die hoogste oorwinning in ’n krieketwêreldbekerwedstryd aan – later deur Indië teen Bermuda tydens die Krieketwêreldbeker 2007 oortref.[16]
  • Adam Gilchrist (Aus) behaal die meeste paaltjiewagterafdankings (6) in ’n krieketwêreldbekerkolfbeurt.[17]
28 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
301/8 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Nederland Nederland
202/9 (50 boulbeurte)
Andy Flower 71 (72)
Feiko Kloppenburg 2/40 (10 boulbeurte)
Daan van Bunge 37 (47)
Brian Murphy 3/44 (10 boulbeurte)
Zimbabwe wen met 99 lopies
Queens Sports Club, Bulawayo, Zimbabwe
Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en Tyron Wijewardene (SL)
Speler van die wedstryd: Heath Streak (Zim)
  • Nederland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
1 Maart 2003

Telkaart
Vlag van Pakistan Pakistan
273/7 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Indië Indië
276/4 (45.4 boulbeurte)
Saeed Anwar 101 (126)
Ashish Nehra 2/74 (10 boulbeurte)
Sachin Tendulkar 98 (75)
Waqar Younis 2/71 (8.4 boulbeurte)
Indië wen met 6 paaltjies
Centurionpark, Centurion, Suid-Afrika
Skeidsregters: Rudi Koertzen (SA) en David Shepherd (Eng)
Speler van die wedstryd: Sachin Tendulkar (Ind)
  • Pakistan het die loot gewen en verkies om te kolf.
2 Maart 2003

Telkaart
Vlag van Engeland Engeland
204/8 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Australië Australië
208/8 (49.4 boulbeurte)
Alec Stewart 46 (92)
Andy Bichel 7/20 (10 boulbeurte)
Michael Bevan 74* (126)
Andy Caddick 4/35 (9 boulbeurte)
Australië wen met 2 paaltjies
St. Georgespark, Port Elizabeth, Suid-Afrika
Bywoning: 15 803
Skeidsregters: Russell Tiffin (Zim) en Aleem Dar (Pak)
Speler van die wedstryd: Andy Bichel (Aus)
  • Engeland het die loot gewen en verkies om te kolf.
3 Maart 2003

Telkaart
Vlag van Nederland Nederland
314/4 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Namibië Namibië
250 (46.5 boulbeurte)
Klaas-Jan van Noortwijk 134* (129)
Louis Burger 2/49 (10 boulbeurte)
Danie Keulder 52 (67)
Adeel Raja 4/42 (8.5 boulbeurte)
Nederland wen met 64 lopies
Goodyear-park, Bloemfontein, Suid-Afrika
Skeidsregters: Daryl Harper (Aus) en Nadeem Ghauri (Pak)
Speler van die wedstryd: Feiko Kloppenburg (Ned)
  • Nederland het die loot gewen en verkies om te kolf.
4 Maart 2003

Telkaart
Vlag van Pakistan Pakistan
73/3 (14 boulbeurte)
t
Saeed Anwar 40* (45)
Douglas Hondo 1/22 (4 boulbeurte)
Geen uitslag nie
Queens Sports Club, Bulawayo, Zimbabwe
Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en Asoka de Silva (SL)
Speler van die wedstryd: nie toegeken nie
  • Pakistan het die loot gewen en verkies om te kolf.
  • Speel as gevolg van reën ná 14 boulbeurte geskors.

Groep B[wysig | wysig bron]

Span Wed Wen Ver GU Gel LT Pte Pte/o
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka 6 4 1 0 1 +1.20 18 7.5
Vlag van Kenia Kenia 6 4 2 0 0 –0.69 16 10
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 6 4 2 0 0 +0.99 16 4
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 6 3 2 0 1 +1.73 14 N.v.t.
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië 6 3 2 1 0 +1.10 14 N.v.t.
Vlag van Kanada Kanada 6 1 5 0 0 −1.99 4 N.v.t.
Vlag van Bangladesj Bangladesj 6 0 5 1 0 −2.05 2 N.v.t.
9 Februarie 2003
(D/N)
Telkaart
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië
278/5 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
275/9 (49 boulbeurte)
Brian Lara 116 (134)
Makhaya Ntini 2/37 (10 boulbeurte)
Gary Kirsten 69 (92)
Vasbert Drakes 2/33 (8 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 3 lopies
Nuweland-krieketveld, Kaapstad, Suid-Afrika
Bywoning: 24 222
Skeidsregters: Daryl Harper (Aus) en Srinivasaraghavan Venkataraghavan (Ind)
Speler van die wedstryd: Brian Lara (WI)
  • Wes-Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.
  • Suid-Afrika is 1 lopie vir ’n stadige oorskotkoers afgetrek.
10 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
272/7 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
225 almal uit (45.3 boulbeurte)
Sanath Jayasuriya 120 (125)
Nathan Astle 3/34 (7 boulbeurte)
Scott Styris 141 (125)
Russel Arnold 3/47 (8.3 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 47 lopies
Goodyear-park, Bloemfontein, Suid-Afrika
Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en Neil Mallender (Eng)
Speler van die wedstryd: Sanath Jayasuriya (SL)
  • Nieu-Seeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
11 Februarie 2003
(D/N)
Telkaart
Vlag van Kanada Kanada
180 (49.1 boulbeurte)
t
Vlag van Bangladesj Bangladesj
120 (28 boulbeurte)
Ian Billcliff 42 (63)
Sanwar Hossain 2/26 (10 boulbeurte)
Sanwar Hossain 25 (24)
Austin Codrington 5/27 (9 boulbeurte)
Kanada wen met 60 lopies
Saharastadion Kingsmead, Durban, Suid-Afrika
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Brian Jerling (SA)
Speler van die wedstryd: Austin Codrington (Can)
  • Kanada het die loot gewen en verkies om te kolf.
12 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Kenia Kenia
140 (38 boulbeurte)
t
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
142/0 (21.2 boulbeurte)
Ravindu Shah 60 (87)
Lance Klusener 4/16 (8 boulbeurte)
Herschelle Gibbs 87* (66)
Martin Suji 0/21 (4 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met 10 paaltjies
Noordwes-krieketstadion, Potchefstroom, Suid-Afrika
Skeidsregters: Kevan Barbour (Zim) en Tyron Wijewardene (SL)
Speler van die wedstryd: Lance Klusener (SA)
  • Kenia het die loot gewen en verkies om te kolf.
13 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
241/7 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië
221 (49.4 boulbeurte)
Nathan Astle 46 (70)
Wavell Hinds 3/35 (10 boulbeurte)
Ramnaresh Sarwan 75 (99)
Andre Adams 4/44 (9.4 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met 20 lopies
St. Georgespark, Port Elizabeth, Suid-Afrika
Bywoning: 9 427
Skeidsregters: Rudi Koertzen (SA) en Darrell Hair (Aus)
Speler van die wedstryd: Andre Adams (NZ)
  • Wes-Indië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Ramnaresh Sarwan en Ridley Jacobs (WI) teken die krieketwêreldbekerrekord (98 lopies) vir die sewende paaltjievennootskap aan.[18]
14 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Bangladesj Bangladesj
124 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
126/0 (21.1 boulbeurte)
Alok Kapali 32 (38)
Chaminda Vaas 6/25 (9.1 boulbeurte)
Marvan Atapattu 69* (71)
Mohammad Manjural Islam 0/22 (6 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 10 paaltjies
Pietermaritzburg-ovaal, Pietermaritzburg, Suid-Afrika
Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en Russell Tiffin (Zim)
Speler van die wedstryd: Chaminda Vaas (SL)
15 Februarie 2003
(D/N)
Telkaart
Vlag van Kanada Kanada
197 (49 boulbeurte)
t
Vlag van Kenia Kenia
198/6 (48.3 boulbeurte)
Ian Billcliff 71 (100)
Thomas Odoyo 4/28 (10 boulbeurte)
Ravindu Shah 61 (95)
John Davison 0/22 (6 boulbeurte)
Kenia wen met 4 paaltjies
Nuweland-krieketveld, Kaapstad, Suid-Afrika
Bywoning: 12 291
Skeidsregters: Arani Jayaprakash (Ind) en Nadeem Ghauri (Pak)
Speler van die wedstryd: Thomas Odoyo (Ken)
  • Kanada het die loot gewen en verkies om te kolf.
16 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
306 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
229/1 (36.5 boulbeurte)
Herschelle Gibbs 143 (141)
Jacob Oram 2/52 (8 boulbeurte)
Stephen Fleming 134* (132)
Allan Donald 1/52 (5.5 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met 9 paaltjies (D/L-metode)
Wanderersstadion, Johannesburg, Suid-Afrika
Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en Peter Willey (Eng)
Speler van die wedstryd: Stephen Fleming (NZ)
  • Suid-Afrika het die loot gewen en verkies om te kolf.
  • Wedstryd verkort as gevolg van reën; Duckworth-Lewis-metode hersien teiken om te wen: 226 lopies in 39 boulbeurte vir Nieu-Seeland.
18 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië
244/9 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Bangladesj Bangladesj
32/2 (8.1 boulbeurte)
Ricardo Powell 50 (31)
Mohammad Manjural Islam 3/62 (10 boulbeurte)
Ehsanul Haque 12 (24)
Mervyn Dillon 1/13 (4.1 boulbeurte)
Geen uitslag nie
Willowmoore-park, Benoni, Suid-Afrika
Skeidsregters: Russell Tiffin (Zim) en Brian Jerling (SA)
Speler van die wedstryd: nie toegeken nie
  • Bangladesj het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Slegs 8.1 boulbeurte van Bangladesj se kolfbeurt is gespeel voordat reën ingesak het.
19 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Kanada Kanada
36 (18.4 boulbeurte)
t
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
37/1 (4.4 boulbeurte)
Joseph Harris 9 (13)
Prabath Nissanka 4/12 (7 boulbeurte)
Marvan Atapattu 24* (14)
Sanjayan Thuraisingam 1/22 (2.4 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 9 paaltjies
Bolandpark, Paarl, Suid-Afrika
Skeidsregters: Neil Mallender (Eng) en David Shepherd (Eng)
Speler van die wedstryd: Prabath Nissanka (SL)
  • Sri Lanka het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Kanada teken die laagste telling (36) in ’n krieketwêreldbekerwedstryd aan.[20][21]
  • Dit is ook die laagste EDI-telling – in 2003/4 deur Zimbabwe oortref.
  • Dit is die grootste oorwinningsmarge volgens aantal oorblywende aflewerings (272 balle) in die krieketwêreldbekergeskiedenis (50 kolfbeurtwedstryd).[21][16]
21 Februarie 2003

Telkaart
t
Kenia wen die wedstryd sonder teenstander (sonder dat ’n bal geboul is)
Nairobi Gymkhana Club, Nairobi, Kenia
Skeidsregters: Russell Tiffin (Zim) en Daryl Harper (Aus)
Speler van die wedstryd: nie toegeken nie
  • geen loot nie
  • Nieu-Seeland verbeur die wedstryd weens veiligheidskwessies.[22]
22 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Bangladesj Bangladesj
108 (35.1 boulbeurte)
t
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
109/0 (12 boulbeurte)
Khaled Mashud 29 (67)
Makhaya Ntini 4/24 (7.1 boulbeurte)
Gary Kirsten 52* (32)
Mohammad Manjural Islam 0/26 (4 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met 10 paaltjies
Goodyear-park, Bloemfontein, Suid-Afrika
Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en Srinivas Venkataraghavan (Ind)
Speler van die wedstryd: Makhaya Ntini (SA)
  • Suid-Afrika het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
23 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Kanada Kanada
202 (42.5 boulbeurte)
t
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië
206/3 (20.3 boulbeurte)
John Davison 111 (76)
Vasbert Drakes 5/44 (9.5 boulbeurte)
Brian Lara 73 (40)
John Davison 1/36 (5 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 7 paaltjies
Centurionpark, Centurion, Suid-Afrika
Skeidsregters: Asoka de Silva (SL) en Darrell Hair (Aus)
Speler van die wedstryd: John Davison (Can)
  • Wes-Indië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
24 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Kenia Kenia
210/9 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
157 (45 boulbeurte)
Kennedy Otieno 60 (88)
Muttiah Muralitharan 4/28 (10 boulbeurte)
Aravinda de Silva 41 (53)
Collins Obuya 5/24 (10 boulbeurte)
Kenia wen met 53 lopies
Nairobi Gymkhana Club, Nairobi, Kenia
Skeidsregters: Russell Tiffin (Zim) en Daryl Harper (Aus)
Speler van die wedstryd: Collins Obuya (Ken)
  • Sri Lanka het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
26 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Bangladesj Bangladesj
198/7 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
199/3 (33.3 boulbeurte)
Mohammad Ashraful 56 (82)
Jacob Oram 3/32 (10 boulbeurte)
Craig McMillan 75 (83)
Khaled Mahmud 3/46 (10 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met 7 paaltjies
De Beers Diamond-ovaal, Kimberley, Suid-Afrika
Skeidsregters: Darrell Hair (Aus) en David Shepherd (Eng)
Speler van die wedstryd: Craig McMillan (NZ)
  • Bangladesj het die loot gewen en verkies om te kolf.
27 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
254/8 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Kanada Kanada
136/5 (50 boulbeurte)
Boeta Dippenaar 80 (118)
Ashish Patel 3/41 (7 boulbeurte)
Ishwar Maraj 53* (155)
Makhaya Ntini 2/19 (10 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met 118 lopies
Buffalopark, Oos-Londen, Suid-Afrika
Skeidsregters: Daryl Harper (Aus) en Kevan Barbour (Zim)
Speler van die wedstryd: Boeta Dippenaar (SA)
  • Kanada het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
28 Februarie 2003
(D/N)
Telkaart
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
228/6 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië
222/9 (50 boulbeurte)
Sanath Jayasuriya 66 (99)
Vasbert Drakes 1/30 (10 boulbeurte)
Shivnarine Chanderpaul 65 (90)
Chaminda Vaas 4/22 (10 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 6 lopies
Nuweland-krieketveld, Kaapstad, Suid-Afrika
Bywoning: 19 148
Skeidsregters: Srinivas Venkataraghavan (Ind) en David Orchard (Aus)
Speler van die wedstryd: Chaminda Vaas (SL)
  • Sri Lanka het die loot gewen en verkies om te kolf.
1 Maart 2003

Telkaart
Vlag van Kenia Kenia
217/7 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Bangladesj Bangladesj
185 (47.2 boulbeurte)
Maurice Odumbe 52* (46)
Sanwar Hossain 3/49 (10 boulbeurte)
Tushar Imran 48 (81)
Maurice Odumbe 4/38 (10 boulbeurte)
Kenia wen met 32 lopies
Wanderersstadion, Johannesburg, Suid-Afrika
Skeidsregters: Asoka de Silva (SL) en Neil Mallender (Eng)
Speler van die wedstryd: Maurice Odumbe (Ken)
  • Kenia het die loot gewen en verkies om te kolf.
3 Maart 2003

Telkaart
Vlag van Kanada Kanada
196 (47 boulbeurte)
t
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
197/5 (23 boulbeurte)
John Davison 75 (62)
Jacob Oram 4/52 (10 boulbeurte)
Scott Styris 54* (38)
John Davison 3/61 (10 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met 5 paaltjies
Willowmoore-park, Benoni, Suid-Afrika
Skeidsregters: Arani Jayaprakash (Ind) en Brian Jerling (SA)
Speler van die wedstryd: John Davison (Can)
  • Nieu-Seeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
3 Maart 2003

Telkaart
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
268/9 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
229/6 (45 boulbeurte)
Marvan Atapattu 124 (129)
Jacques Kallis 3/41 (10 boulbeurte)
Herschelle Gibbs 73 (88)
Aravinda de Silva 2/36 (8 boulbeurte)
Gelykop (D/L-metode)
Saharastadion Kingsmead, Durban, Suid-Afrika
Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en Srinivasaraghavan Venkataraghavan (Ind)
Speler van die wedstryd: Marvan Atapattu (SL)
  • Sri Lanka het die loot gewen en verkies om te kolf.
  • Wedstryd verkort as gevolg van reën; Duckworth-Lewis-metode hersien teiken om te wen: 230 lopies in 45 boulbeurte vir Suid-Afrika.
  • Dit was net die tweede krieketwêreldbekerwedstryd wat in ’n gelykop geëindig het.[23]
  • Suid-Afrika is as gevolg van hierdie wedstryd uit die krieketwêreldbekertoernooi uitgeskakel.[24]
4 Maart 2003

Telkaart
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië
246/7 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Kenia Kenia
104 (35.5 boulbeurte)
Chris Gayle 119 (151)
Maurice Odumbe 2/62 (10 boulbeurte)
Peter Ongondo 24 (43)
Vasbert Drakes 5/33 (10 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 142 lopies
De Beers Diamond-ovaal, Kimberley, Suid-Afrika
Skeidsregters: David Shepherd (Eng) en Simon Taufel (Aus)
Speler van die wedstryd: Vasbert Drakes (WI)
  • Wes-Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.

Super Ses[wysig | wysig bron]

Australië, Indië, Zimbabwe, Sri Lanka, Kenia en Nieu-Seeland het die Super Ses-fase bereik. Die punte wat oorgedra is, is soos volg bereken: Vier punte vir ’n oorwinning oor ’n ander kwalifiseerder, een vir ’n oorwinning oor ’n niekwalifiseerder, twee vir ’n staking of geen uitslag teen ’n ander kwalifiseerder, 0.5 vir ’n staking of geen uitslag teen ’n niekwalifiseerder.

Span Wed Wen Ver GU Gel LT Pte Pte/o
Vlag van Australië Australië 3 3 0 0 0 +1.85 24 12
Vlag van Indië Indië 3 3 0 0 0 +0.89 20 8
Vlag van Kenia Kenia 3 1 2 0 0 +0.35 14 10
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka 3 1 2 0 0 −0.84 11.5 7.5
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 3 1 2 0 0 −0.90 8 4
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 3 0 3 0 0 −1.25 3.5 3.5
7 Maart 2003
10:00
Telkaart
Vlag van Australië Australië
319/5 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
223 (47.4 boulbeurte)
Ricky Ponting 114 (109)
Dilhara Fernando 3/47 (9 boulbeurte)
Aravinda de Silva 92 (94)
Brett Lee 3/52 (10 boulbeurte)
Australië wen met 96 lopies
Centurionpark, Centurion, Suid-Afrika
Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en David Shepherd (Eng)
Speler van die wedstryd: Ricky Ponting (Aus)
  • Australië het die loot gewen en verkies om te kolf.
7 Maart 2003
14:30 (D/N)
Telkaart
Vlag van Kenia Kenia
225/6 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Indië Indië
226/4 (47.5 boulbeurte)
Kennedy Otieno 79 (134)
Harbhajan Singh 2/41 (10 boulbeurte)
Sourav Ganguly 107* (120)
Thomas Odoyo 2/27 (7 boulbeurte)
Indië wen met 6 paaltjies
Nuweland-krieketveld, Kaapstad, Suid-Afrika
Skeidsregters: Daryl Harper (Aus) en Peter Willey (Eng)
Speler van die wedstryd: Sourav Ganguly (Ind)
  • Kenia het die loot gewen en verkies om te kolf.
8 Maart 2003
10:00
Telkaart
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
252/7 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
253/4 (47.2 boulbeurte)
Heath Streak 72* (84)
Chris Cairns 2/16 (4 boulbeurte)
Nathan Astle 102* (122)
Andy Blignaut 2/41 (10 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met 6 paaltjies
Goodyear-park, Bloemfontein, Suid-Afrika
Skeidsregters: Darrell Hair (Aus) en Rudi Koertzen (SA)
Speler van die wedstryd: Nathan Astle (NZ)
  • Zimbabwe het die loot gewen en verkies om te kolf.
10 Maart 2003
10:00
Telkaart
Vlag van Indië Indië
292/6 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
109 (23 boulbeurte)
Sachin Tendulkar 97 (120)
Muttiah Muralitharan 3/46 (10 boulbeurte)
Kumar Sangakkara 30 (33)
Javagal Srinath 4/35 (9 boulbeurte)
Indië wen met 183 lopies
Wanderersstadion, Johannesburg, Suid-Afrika
Skeidsregters: David Shepherd (Eng) en Simon Taufel (Aus)
Speler van die wedstryd: Javagal Srinath (Ind)
  • Sri Lanka het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Mohammad Kaif (Ind) neem die meeste vangste (4) in ’n krieketwêreldbekerkolfbeurt.[25]
11 Maart 2003
10:00
Telkaart
Vlag van Australië Australië
208/9 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
112 (30.1 boulbeurte)
Andy Bichel 64 (83)
Shane Bond 6/23 (10 boulbeurte)
Stephen Fleming 48 (70)
Brett Lee 5/42 (9.1 boulbeurte)
Australië wen met 96 lopies
St. Georgespark, Port Elizabeth, Suid-Afrika
Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en Asoka de Silva (SL)
Speler van die wedstryd: Shane Bond (NZ)
  • Nieu-Seeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
12 Maart 2003
10:00
Telkaart
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
133 (44.1 boulbeurte)
t
Vlag van Kenia Kenia
135/3 (26 boulbeurte)
Andy Flower 63 (101)
Martin Suji 3/19 (8 boulbeurte)
Thomas Odoyo 43* (60)
Andy Blignaut 1/36 (9 boulbeurte)
Kenia wen met 7 paaltjies
Goodyear-park, Bloemfontein, Suid-Afrika
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Srinivasaraghavan Venkataraghavan (Ind)
Speler van die wedstryd: Martin Suji (Ken)
  • Zimbabwe het die loot gewen en verkies om te kolf.
14 Maart 2003
10:00
Telkaart
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
146 (45.1 boulbeurte)
t
Vlag van Indië Indië
150/3 (40.4 boulbeurte)
Stephen Fleming 30 (59)
Zaheer Khan 4/42 (8 boulbeurte)
Mohammad Kaif 68* (129)
Shane Bond 2/23 (8 boulbeurte)
Indië wen met 7 paaltjies
Centurionpark, Centurion, Suid-Afrika
Skeidsregters: Daryl Harper (Aus) en Peter Willey (Eng)
Speler van die wedstryd: Zaheer Khan (Ind)
  • Indië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
15 Maart 2003
10:00
Telkaart
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
256/5 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
182 (41.5 boulbeurte)
Marvan Atapattu 103* (127)
Heath Streak 2/40 (10 boulbeurte)
Craig Wishart 43 (71)
Sanath Jayasuriya 3/30 (6 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 74 lopies
Buffalopark, Oos-Londen, Suid-Afrika
Skeidsregters: Brian Jerling (SA) en Rudi Koertzen (SA)
Speler van die wedstryd: Marvan Atapattu (SL)
  • Sri Lanka het die loot gewen en verkies om te kolf.
15 Maart 2003
14:30 (D/N)
Telkaart
Vlag van Kenia Kenia
174/8 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Australië Australië
178/5 (31.2 boulbeurte)
Steve Tikolo 51 (100)
Brett Lee 3/14 (8 boulbeurte)
Adam Gilchrist 67 (43)
AY Karim 3/7 (8.2 boulbeurte)
Australië wen met 5 paaltjies
Saharastadion Kingsmead, Durban, Suid-Afrika
Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en Steve Bucknor (WI)
Speler van die wedstryd: Aasif Karim (Ken)

Halfeindrondte[wysig | wysig bron]

Die eindwedstryd tussen Australië en Indië is op 23 Maart op Wanderers in Johannesburg gehou
  Halfeindrondte Eindrondte
             
18 Maart – Port Elizabeth
 Vlag van Australië Australië 212/7  
 Vlag van Sri Lanka Sri Lanka 123/7   23 Maart – Johannesburg
     Vlag van Australië Australië 359/2
20 Maart – Durban    Vlag van Indië Indië 234
 Vlag van Indië Indië 270/4
 Vlag van Kenia Kenia 179  
18 Maart 2003
10:00
Telkaart
Vlag van Australië Australië
212/7 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
123/7 (38.1 boulbeurte)
Andrew Symonds 91* (118)
Chaminda Vaas 3/34 (10 boulbeurte)
Kumar Sangakkara 39* (70)
Brett Lee 3/35 (8 boulbeurte)
Australië wen met 48 lopies
St. Georgespark, Port Elizabeth, Suid-Afrika
Bywoning: 14 458
Skeidsregters: Rudi Koertzen (SA) en David Shepherd (Eng)
Speler van die wedstryd: Andrew Symonds (Aus)
  • Australië het die loot gewen en verkies om te kolf.
20 Maart 2003
14:30 (D/N)
Telkaart
Vlag van Indië Indië
270/4 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Kenia Kenia
179 (46.2 boulbeurte)
Sourav Ganguly 111* (114)
Thomas Odoyo 1/45 (10 boulbeurte)
Steve Tikolo 56 (83)
Zaheer Khan 3/14 (9.2 boulbeurte)
Indië wen met 91 lopies
Saharastadion Kingsmead, Durban, Suid-Afrika
Bywoning: 14 458
Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en Daryl Harper (Aus)
Speler van die wedstryd: Sourav Ganguly (Ind)
  • Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.

Eindstryd[wysig | wysig bron]

23 Maart 2003
10:00
Telkaart
Vlag van Australië Australië
359/2 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Indië Indië
234 (39.1 boulbeurte)
Ricky Ponting 140* (121)
Harbhajan Singh 2/49 (8 boulbeurte)
Virender Sehwag 82 (81)
Glenn McGrath 3/52 (8.2 boulbeurte)
Australië wen met 125 lopies
Wanderersstadion, Johannesburg, Suid-Afrika
Bywoning: 31 779
Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en David Shepherd (Eng)
Speler van die wedstryd: Ricky Ponting (Aus)
  • Indië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Australië teken die hoogste telling deur ’n span in ’n krieketwêreldbekereindwedstryd aan.[8]
  • Ricky Ponting (Aus) teken ook die hoogste individuele telling (140) in ’n krieketwêreldbekereindwedstryd aan[8] – later deur Adam Gilchrist (Aus) tydens die 2007-eindwedstryd teen Sri Lanka oortref.
  • Ricky Ponting teken ook die hoogste telling deur ’n kaptein tydens ’n krieketwêreldbekereindwedstryd aan.[8]
  • Ricky Ponting teken die meeste sesse (8) tydens ’n enkele krieketwêreldbekerkolfbeurt aan[8] – later met Imran Nazir (Pak) en Adam Gilchrist gedeel.
  • Sachin Tendulkar (Ind) teken die meeste lopies (673) tydens ’n enkele krieketwêreldbekertoernooi aan.[27]
  • Adam Gilchrist neem die meeste paaltjiewagafdankings (21) in ’n enkele krieketwêreldbekertoernooi.[28]
  • Ricky Ponting (Aus) neem die meeste veldwerkervangste (11) in ’n enkele krieketwêreldbekertoernooi.[29]
  • Australië wen die Krieketwêreldbeker 2003 sonder ’n verlore wedstryd.[30][31]


Krieketwêreldkampioen 2003
Vlag van Australië Australië

Statistiek[wysig | wysig bron]

Finale puntestand[wysig | wysig bron]

Hierdie tabel toon die finale puntestand van al 14 deelnemende nasionale krieketspanne in die Krieketwêreldbeker 2003.

Uitslag van die Krieketwêreldbeker 2003:

   Kampioen

   Naaswenner

   Halfeindrondte

   Super Ses

   Groepfase

   Nie deelgeneem nie

Rang Span Groep Wed Wen GU Ver LV LT +/– LT Pte
Finaliste
1 Vlag van Australië Australië A 11 11 0 0 2641 1836 +805 44
2 Vlag van Indië Indië A 11 9 0 2 2593 2025 +568 36
In die halfeindrondte uitgeskakel
3 Vlag van Sri Lanka Sri Lanka B 10 5 1 4 1799 2051 +252 21.5
4 Vlag van Kenia Kenia B 10 5 0 5 1582 1734 –152 20
In die Super Ses uitgeskakel
5 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland B 9 5 0 4 1602 1803 –201 20
6 Vlag van Zimbabwe Zimbabwe A 9 3 1 5 1626 1526 +100 17.5
In die groepfase uitgeskakel
7 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika B 6 3 1 2 1315 1159 +156 +1.73 14
8 Vlag van Wes-Indië Wes-Indië B 6 3 1 2 1417 1082 +335 +1.10 14
9 Vlag van Engeland Engeland A 6 3 0 3 1034 951 +83 +0.82 12
10 Vlag van Pakistan Pakistan A 6 2 1 3 1216 1072 +144 +0.23 10
11 Vlag van Nederland Nederland A 6 1 0 5 1072 1322 –250 −1.45 4
12 Vlag van Kanada Kanada B 6 1 0 5 947 1012 –65 −1.99 4
13 Vlag van Bangladesj Bangladesj B 6 0 1 5 767 1075 –308 −2.05 2
14 Vlag van Namibië Namibië A 6 0 0 6 830 1793 –963 −2.96 0

Meeste lopies en paaltjies[wysig | wysig bron]

Meeste lopies:[1]
Naam Lopies
1 Vlag van Indië Sachin Tendulkar 673
2 Vlag van Indië Sourav Ganguly 465
3 Vlag van Australië Ricky Ponting 415
4 Vlag van Australië Adam Gilchrist 408
5 Vlag van Suid-Afrika Herschelle Gibbs 384
Meeste paaltjies:[2]
Naam Paaltjies
1 Vlag van Sri Lanka Chaminda Vaas 23
2 Vlag van Australië Brett Lee 22
3 Vlag van Australië Glenn McGrath 21
4 Vlag van Indië Zaheer Khan 18
5 Vlag van Nieu-Seeland Shane Bond 17
Vlag van Sri Lanka Muttiah Muralitharan

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 (en) "Records / ICC World Cup, 2002/03 / Most runs". ESPNcricinfo. 23 Maart 2003. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2018. Besoek op 1 Julie 2020.
  2. 2,0 2,1 (en) "Records / ICC World Cup, 2002/03 / Most wickets". ESPNcricinfo. 23 Maart 2003. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Oktober 2019. Besoek op 1 Julie 2020.
  3. (en) "Wisden – South Africa v Sri Lanka". ESPNcricinfo. Besoek op 1 Julie 2020.
  4. (en) "Rain pushes S Africa out of World Cup". Rediff. 4 Maart 2003. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 1 Julie 2020.
  5. (en) Engel, Matthew, red. (13 Februarie 2003). "Pool A – 2003 World Cup – England v Zimbabwe". Wisden Cricketers' Almanack 2004. Wisden Cricketers' Almanack. Londen: John Wisden & Co. ISBN 978-0-947766-83-2. Besoek op 1 Julie 2020.
  6. (en) "What happened to Kenya?". BBC. 23 Maart 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Junie 2019. Besoek op 1 Julie 2020.
  7. (en) "Warne's world cup disgrace". ESPNcricinfo. 14 Februarie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Julie 2020.
  8. 8,0 8,1 8,2 8,3 8,4 (en) "Australia rout India to win third World Cup". ESPNcricinfo. 23 Maart 2003. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Julie 2020.
  9. (en) "Kenya to stage two matches in 2003 World Cup". ESPNcricinfo. 19 Oktober 2001. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Junie 2019. Besoek op 1 Julie 2020.
  10. (en) "The 2003 World Cup in South Africa – Superb Australia leave others trailing". ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Augustus 2017. Besoek op 1 Julie 2020.
  11. (en) "Wisden – England v Zimbabwe". ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Julie 2020.
  12. (en) "England snub Zimbabwe". The Guardian. 11 Februarie 2003. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Junie 2019. Besoek op 1 Julie 2020.
  13. (en) "Fastest delivery of a cricket ball (male)". Guinness World Records. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Junie 2019. Besoek op 1 Julie 2020.
  14. (en) "Best bowling figures in an innings – World Cup". ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 September 2017. Besoek op 1 Julie 2020.
  15. (en) "Highest Victory Margins". Rediff. 27 Februarie 2003. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 1 Julie 2020.
  16. 16,0 16,1 (en) "Largest victories – World Cup". ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 September 2017. Besoek op 1 Julie 2020.
  17. (en) "Most dismissals in an innings-World Cup". ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 September 2017. Besoek op 1 Julie 2020.
  18. (en) "Highest partnerships by wicket – World Cup". ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 September 2017. Besoek op 1 Julie 2020.
  19. (en) "Chaminda Vaas takes hat-trick off the first three deliveries in an ODI". Cricketcountry. 30 Junie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2020. Besoek op 1 Julie 2020.
  20. (en) "Lowest totals – World Cup". ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 September 2017. Besoek op 1 Julie 2020.
  21. 21,0 21,1 (en) "Statistical highlights: Sri Lanka v/s Canada". Rediff. 19 Februarie 2003. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 1 Julie 2020.
  22. (en) "New Zealand refuse to play in Kenya". The Guardian. 31 Januarie 2003. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Junie 2019. Besoek op 1 Julie 2020.
  23. (en) "Smallest Victories – World Cup". ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Julie 2019. Besoek op 1 Julie 2020.
  24. (en) "South Africa eliminated from World Cup". The Guardian. 3 Maart 2003. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Julie 2019. Besoek op 1 Julie 2020.
  25. (en) "Most catches in an innings-World Cup". ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 September 2017. Besoek op 1 Julie 2020.
  26. (en) "SK Flashback: Brett Lee's hat-trick, Karim's bag of tricks in the 2003 World Cup Super-Six". Sportskeeda. 14 Mei 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2020. Besoek op 1 Julie 2020.
  27. (en) "Most runs in a series – World Cup". ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 September 2017. Besoek op 1 Julie 2020.
  28. (en) "Most dismissals in a series – World Cup". ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 September 2017. Besoek op 1 Julie 2020.
  29. (en) "Most catches in a series – World Cup". ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 September 2017. Besoek op 1 Julie 2020.
  30. (en) "Cracks show in World Cup". BBC. 23 Maart 2003. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 April 2016. Besoek op 1 Julie 2020.
  31. (en) "The Aussie who walked". ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Junie 2019. Besoek op 1 Julie 2020.

Verdere leesstof[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Krieketwêreldbeker Cricketball.svg

Engeland 1975Engeland 1979Engeland / Wallis 1983Indië / Pakistan 1987Australië / Nieu-Seeland 1992Pakistan / Indië / Sri Lanka 1996Engeland / Skotland / Wallis / Ierland / Nederland 1999Suid-Afrika / Zimbabwe / Kenia 2003Wes-Indië 2007Indië / Sri Lanka / Bangladesj 2011Australië / Nieu-Seeland 2015Engeland / Wallis 2019Indië 2023Suid-Afrika / Zimbabwe / Namibië 2027Indië / Bangladesj 2031