Delhi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Delhi
दिल्ली
Delhi Montage.jpg

Kaart Wapen
Overzichtskaart Delhi.PNG
Coats of arms of None.svg
Distrikte
Delhi districts.svg
 Land Vlag van Indië Indië
 Provinsie Nasionale Hoofstadgebied
 Koördinate 28°36′N 77°13′O / 28.600°N 77.217°O / 28.600; 77.217
 Gestig in 1200 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 177 vk km
 Hoogte bo seevlak 125 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2008) 11 007 835
 - Bevolkingsdigtheid 3 886/vk km
 - Metropolitaanse gebied 16 314 838
 Tydsone UTC+05:30
 Burgemeester Sheila Dikshit
 Amptelike webwerf delhi.gov.in

Delhi (Hindi: दिल्ली) is met 'n bevolking van 11 007 835 die tweede grootste stad in IndiëMoembaai en is geleë in die Nasionale Hoofstadgebied in die noorde van die land aan die Yamunarivier. Delhi is nie die amptelike hoofstad van Indië nie, dit is die stadsdeel Nieu-Delhi.

Eksterne skakels