Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Dinsdag, 8 Maart 2022
Hier is tans 102 409 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Kenteken van die Keniaanse nasionale krieketspan.

Die Keniaanse nasionale krieketspan (Engels: Kenya national cricket team; Swahili: Timu ya kriketi ya Kenya), met die bynaam Simbas (Swahili vir “leeus”), is die nasionale krieketspan van Kenia en verteenwoordig dié land in internasionale krieket. Krieket word in Kenia deur Krieket Kenia beheer. Die land is sedert 1981 ’n geassosieerde lid van die Internasionale Krieketraad, nadat hulle vroeër van die Oos-Afrikaanse krieketspan weggebreek het. Sedertdien het hulle tussen 1996 en 2011 aan vyf krieketwêreldbekertoernooie deelgeneem en tydens die Krieketwêreldbeker 2003 het die medegasheer Kenia tot die halfeindrondte gevorder, hul beste prestasie tot dusver. Kenia het tot dusver net een keer vir die T20I-wêreldbeker kwalifiseer, in 2007.

Kenia het van 1996 EDI-status in voorbereiding op die Krieketwêreldbeker 1996 geniet en het dié status 18 jaar lank behou, nadat hulle tydens die 2014-krieketwêreldbekerkwalifikasie in die vyfde plek geëindig en hul EDI-status verloor het. Sedert April 2019 neem Kenia aan die 2019/21 Krieketwêreldbeker Uitdagingsliga deel wat as kwalifisering vir die Krieketwêreldbeker 2023 dien.

In April 2018 het die IKR besluit om aan al sy lede volle T20I-status toe te ken. Vervolgens sal elke T20I-wedstryd wat Kenia ná 1 Januarie 2019 teen ander IKR-lede speel, as volle ’n T20I erken word. Kenia is tans (Maart 2022) 30ste op die Twintig20-wêreldranglys.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Macky Sall in 2008.

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat daar niks "suur" aan suurstof is nie? Die woord het ontstaan toe mense vroeër geglo het dat alle sure suurstof bevat.

... dat Pretoriabrug 'n hefbrug in Ottawa, Kanada is? Dit is vernoem na Pretoriastraat wat in 1902 van Janestraat hernoem is om die Britse oorwinning in die Anglo-Boereoorlog te vier.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

8 Maart: Internasionale Vrouedag; Moedersdag in Albanië

Johannes Kepler

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
'n Brug word in die Canal du Midi in Villeneuve-lès-Béziers, Frankryk, weerkaats.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Weergawes met meer as 500 000 artikels
CatalàفارسیSuomiBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиНохчийнČeštinaDanskEsperantoEuskaraעבריתMagyarՀայերենBahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиТатарча / tatarçaTürkçeBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaتۆرکجهБеларускаяবাংলাCymraegΕλληνικάEestiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųLatviešuBaso MinangkabauМакедонскиမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ТоҷикӣไทยاردوOʻzbekchaVolapük粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
БашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschMalagasyമലയാളംमराठीPlattdüütschनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipBasa SundaKiswahiliŚlůnskiతెలుగుTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering