Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Die Keniaanse nasionale krieketspan (Engels: Kenya national cricket team; Swahili: Timu ya kriketi ya Kenya), met die bynaam Simbas (Swahili vir “leeus”), is die nasionale krieketspan van Kenia en verteenwoordig dié land in internasionale krieket. Krieket word in Kenia deur Krieket Kenia beheer. Die land is sedert 1981 ’n geassosieerde lid van die Internasionale Krieketraad, nadat hulle vroeër van die Oos-Afrikaanse krieketspan weggebreek het. Sedertdien het hulle tussen 1996 en 2011 aan vyf krieketwêreldbekertoernooie deelgeneem en tydens die Krieketwêreldbeker 2003 het die medegasheer Kenia tot die halfeindrondte gevorder, hul beste prestasie tot dusver. Kenia het tot dusver net een keer vir die T20I-wêreldbeker kwalifiseer, in 2007. Kenia het van 1996 EDI-status in voorbereiding op die Krieketwêreldbeker 1996 geniet en het dié status 18 jaar lank behou, nadat hulle tydens die 2014-krieketwêreldbekerkwalifikasie in die vyfde plek geëindig en hul EDI-status verloor het. Sedert April 2019 neem Kenia aan die 2019/21 Krieketwêreldbeker Uitdagingsliga deel wat as kwalifisering vir die Krieketwêreldbeker 2023 dien. In April 2018 het die IKR besluit om aan al sy lede volle T20I-status toe te ken. Vervolgens sal elke T20I-wedstryd wat Kenia ná 1 Januarie 2019 teen ander IKR-lede speel, as volle ’n T20I erken word. Kenia is tans (Maart 2022) 30ste op die Twintig20-wêreldranglys.
In die nuus
Het u geweet...
... dat daar niks "suur" aan suurstof is nie? Die woord het ontstaan toe mense vroeër geglo het dat alle sure suurstof bevat. ... dat Pretoriabrug 'n hefbrug in Ottawa, Kanada is? Dit is vernoem na Pretoriastraat wat in 1902 van Janestraat hernoem is om die Britse oorwinning in die Anglo-Boereoorlog te vier.
Vandag in die geskiedenis
7 Maart: Onderwysersdag in Albanië.
|
Vind artikels
| |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wikipedia in ander tale
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Winaray • Tiếng Việt • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Català • فارسی • Suomi • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Српски / srpski | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Български • Нохчийн • Čeština • Dansk • Esperanto • Euskara • עברית • Magyar • Հայերեն • Bahasa Melayu • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Татарча / tatarça • Türkçe • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • تۆرکجه • Беларуская • বাংলা • Cymraeg • Ελληνικά • Eesti • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Latviešu • Baso Minangkabau • Македонски • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • தமிழ் • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • Bosanski • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Malagasy • മലയാളം • मराठी • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Scots • Shqip • Basa Sunda • Kiswahili • Ślůnski • తెలుగు • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|