Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Wat Phra Kaew (Thai: วัดพระแก้ว, ), oor die algemeen in Afrikaans bekend as die Tempel van die Smarag Boeddha en amptelik as Wat Phra Si Rattana Satsadaram (วัดพระศรีรัตนศาสดาราม), word beskou as die heiligste Boeddhistiese tempel in Thailand. Die kompleks bestaan uit 'n paar geboue op die perseel van die Groot Paleis in die historiese middestad van Bangkok. Dit huisves die standbeeld van die Smarag Boeddha, wat beskou word as die land se beskermingsbeeld. Die bou van die tempel het in 1783 begin op bevel van Rama I, die eerste koning van die Chakri-dinastie. Sedertdien was elke koning persoonlik betrokke by die uitbreiding, restourasie en versiering van die tempel vir goeie karma en om die dinastie te verheerlik. Baie belangrike staats- en koninklike seremonies word elke jaar in die tempel gehou, met die koning en regeringsamptenare wat teenwoordig is. Dit maak die tempel die belangrikste aanbiddingsplek en 'n nasionale heiligdom vir die monargie en die staat. Deur die jare het konings heilige en waardevolle voorwerpe aan die tempel geskenk, en dit is dus ook 'n skatkis. Die tempelkompleks het verskeie geboue vir spesifieke godsdiensdoeleindes wat in 'n verskeidenheid Thaise argitektoniese style gebou is, terwyl die tradisionele beginsels van Thaise godsdienstige argitektuur steeds gevolg is.
In die nuus
Het u geweet...
... dat 2006 as 'n Mozart-jaar gevier is? Mozart is 250 jaar tevore, op 27 Januarie 1756 gebore. ... dat die kapibara se idiomatiese naam, "watervark", 'n wanbenaming is? Dié dier is in werklikheid verwant aan die muis en die rot, en met lengtes tot meer as 130cm, is dit die grootste knaagdier ter wêreld.
Vandag in die geskiedenis
1 Maart: Sint Dawiddag in Wallis, Mărţişor in Roemenië, Martenitsa in Bulgarye.
Voorbladbeeld
|
Vind artikels
| |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wikipedia in ander tale
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Winaray • Tiếng Việt • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Català • فارسی • Suomi • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Српски / srpski | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Български • Нохчийн • Čeština • Dansk • Esperanto • Euskara • עברית • Magyar • Հայերեն • Bahasa Melayu • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Татарча / tatarça • Türkçe • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • تۆرکجه • Беларуская • বাংলা • Cymraeg • Ελληνικά • Eesti • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Latviešu • Baso Minangkabau • Македонски • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • தமிழ் • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • Bosanski • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Malagasy • മലയാളം • मराठी • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Scots • Shqip • Basa Sunda • Kiswahili • Ślůnski • తెలుగు • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|