Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Maandag, 21 Februarie 2022
Hier is tans 102 135 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
’n Kunstenaar se voorstelling van die James Webb-ruimteteleskoop.

Die James Webb-ruimteteleskoop (JWRT) is ’n ruimteteleskoop wat deur Nasa ontwikkel is, met bydraes deur die Europese Ruimteagentskap (ESA) en die Kanadese Ruimteagentskap (CSA). Dit is op 25 Desember 2021 gelanseer. Die JWRT sal ’n resolusie en sensitiwiteit sonder presedent hê, van sigbare lig met lang golflengtes tot middelinfrarooi, en sal die Hubble-ruimteteleskoop vervang as Nasa se vlagskipsending in astrofisika. Dit is genoem na James E. Webb, wat van 1961 tot 1968 die administrateur van Nasa was en 'n groot rol in die Apollo-program gespeel het.

Die teleskoop het ’n gesegmenteerde primêre spieël van 6,5 m. Die JWRT moet permanent onder 50 kelvin (-223 °C) bly om dowwe seine in die infrarooi te registreer sonder belemmering deur 'n ander hittebron; daarom sal dit by die Son-Aarde se Lagrange-punt L2 ontplooi word, 'n punt sowat 1,5 miljoen km van die Aarde af, waar die teleskoop se sonskerm dit terselfdertyd teen verhitting deur die Son, Aarde en Maan kan beskerm.

Die JWRT is ontwerp om veel beter beelde as Hubble na die Aarde terug te stuur en voorwerpe van tot 100 keer dowwer waar te neem. Dit sal 'n groot verskeidenheid ondersoeke in sterrekunde en kosmologie moontlik maak. Dit sluit sterrestelsels in met 'n rooiverskuiwing van tot z≈20, wat van die heelal se oudste en verste voorwerpe is, asook gedetailleerde waarnemings van moontlik bewoonbare eksoplanete.

Dit is op Kersdag 2021 vanaf Kourou, Frans-Guiana, deur 'n Ariane 5-lanseringsvoertuig gelanseer. Nasa het die lansering as "foutloos" en "perfek" beskryf. Teen 24 Januarie 2022 was die teleskoop ten volle ontplooi en het dit in 'n halowentelbaan om L2 gegaan. Dit ondergaan tans finale toetse en instellings voor die beplande navorsing.

Op 3 Februarie 2022 het Nasa getweet dat die teleskoop sy eerste fotons waargeneem het, en op 11 Februarie 2022 het Nasa aangekondig die teleskoop het die eerste fase van sy instelling voltooi, met elke segment van sy primêre spieël wat die ster HD 84406 opgespoor, afgeneem en min of meer gesentreer het. Die instelling, asook toetsing en kalibrasie, sal teen die middel van die jaar voltooi wees en die eerste amptelike foto's kan dalk daarna uitgereik word. Daarna sal die beplande navorsing begin.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Macky Sall in 2008.

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat die Bastille, een van Parys se geskiedkundige bakens, nie meer bestaan nie? Dit is tussen 16 Julie 1789 en Oktober 1790 deur Pierre-François Palloy afgebreek.

... dat die Ellis Park-stadion nie na William Webb Ellis vernoem is nie? Dit is vernoem na 'n Johannesburgse stadsraadslid mnr. J.D. Ellis wat die grond vir die oprigting van die stadion beskikbaar gestel het.

...dat die Gautrein se spoorwydte van 1 435 mm breër is as die standaardwydte van 1 067 mm van die Suid-Afrikaanse smalspoor? Dit is só gekies om die trein se stabiliteit te verseker teen sy topsnelheid van 160 km/h.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

21 Februarie: Internasionale Wêreldmoedertaaldag; Presidentsdag in die Verenigde State.

Michail van Rusland

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Skulpe van Neocancilla clathrus.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Weergawes met meer as 500 000 artikels
CatalàفارسیSuomiBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиНохчийнČeštinaDanskEsperantoEuskaraעבריתMagyarՀայերենBahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиТатарча / tatarçaTürkçeBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaتۆرکجهБеларускаяবাংলাCymraegΕλληνικάEestiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųLatviešuBaso MinangkabauМакедонскиမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ТоҷикӣไทยاردوOʻzbekchaVolapük粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
БашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschMalagasyമലയാളംमराठीPlattdüütschनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipBasa SundaKiswahiliŚlůnskiతెలుగుTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering