Volkswagen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Volkswagen Aktiengesellschaft
Volkswagen logo 2019.svg
Tipe Filiaalmaatskappy
Gestig 28 Maart 1937, Berlyn
Hoofkantoor WolfsburgDuitsland
SleutelpersoneMartin Winterkorn (hoof uitvoerende beampte)
Ferdinand Piëch (voorsitter van die Raad)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMotorvervaardiger
ProdukteMotorvoertuie
DiensteFinansiële en logistieke dienste
Inkomste192,676 miljard €[1] (2012)
Bedryfsinkomste309,644 miljard €[1] (2012)
Netto inkomste21,884 miljard €[1] (2012)
Werknemers570 000[1] (30 September 2013)
MoedermaatskappyVolkswagengroep
Webwerfvolkswagenag.com
Die Volkswagen Citi Golf.
Montering van die Volkswagen Beetle te Wolfsburg, Duitsland.
VW Passat B1

Volkswagen (uitgespreek [ˈfɔlksˌvaːɡən]) is 'n Duitse maatskappy wat motors, busse en vragmotors vervaardig. Die maatskappy is in 1937 gestig.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 (de) volkswagenag.com: Geschäftsbericht 2012, besoek op 12 April 2014.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]