Kennisgewings

Kennisgewings

Kennisgewings

Kennisgewings is opdaterings oor aktiwiteit op Facebook. Jy kan gaan na jou kennisgewinginstellings om te verander waaroor jy in kennis gestel word en hoe jy in kennis gestel word.
  • Die soorte kennisgewings wat jy kan kry hang af van watter platform jy gebruik. Kom meer te wete oor soorte kennisgewing.
  • Jy kan kennisgewings aan- of afskakel vir spesifieke mense of Bladsye wat jy volg. Kom meer te wete oor hierdie instellings.