Wikipedia:Beleidsontwerp vir beperkte gebruik van nie-vrye media/Stemblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Titel: Die beperkte gebruik van nie-vrye media op die Afrikaanse Wikipedia
Duur: 21 dae
Aanvangsdatum: 9 September 2007
Keerdatum: 30 September 2007
Sameroeper: Gebruiker:Laurens
Voorgestelde beleid: Wikipedia:Beleidsontwerp vir beperkte gebruik van nie-vrye media
Bespreking: Wikipediabespreking:Beleidsontwerp vir beperkte gebruik van nie-vrye media
Stemgeregtigdes: Geregistreerde nie-robot gebruikers van die Afrikaanse Wikipedia wat ten minste 500 veranderings in die twaalf maande voor 1 September 2007 op die Afrikaanse Wikipedia aangebring het
Titel: Die beperkte gebruik van nie-vrye media op die Afrikaanse Wikipedia. Tweede Stemming
Duur: Meer as 1 Maand
Aanvangsdatum: 22 Januarie 2009
Keerdatum: 28 Februarie 2009
Sameroeper: Gebruiker:Adriaan90
Voorgestelde beleid: Wikipedia:Beleidsontwerp vir beperkte gebruik van nie-vrye media
Bespreking: Wikipediabespreking:Beleidsontwerp vir beperkte gebruik van nie-vrye media
Stemgeregtigdes: Geregistreerde nie-robot gebruikers van die Afrikaanse Wikipedia wat ten minste 500 veranderings in die twaalf maande voor 22 Januarie 2008 op die Afrikaanse Wikipedia aangebring het

Ja - aanvaar die beleid[wysig bron]

Nee - verwerp die beleid[wysig bron]

  • Symbol oppose vote.svg Gekant - Ek sou persoonlik 'n meer beperkende beleid soos die Franse of Duitse Wikipedia s'n wou sien. Anrie (kontak) 21:30, 22 Januarie 2009 (UTC)
    • Symbol comment vote.svg Kommentaar - Let wel dat afhangende van wat ons in Wikipedia:Beleidsontwerp_vir_beperkte_gebruik_van_nie-vrye_media#Toelaatbare_gebruiksgevalle insluit dit baie naby aan die Duitse en Franse voorbeelde kom. Ek sou tot 'n mate verkies dat ons vir nou eers 'n kleiner stel gevalle goedkeur en dan dink oor die wat Voyageur bygevoeg het. laurens (kontak) 08:15, 22 Februarie 2009 (UTC)
    • Symbol comment vote.svg Kommentaar - ons moes die Beleidsontwerp eintlik eers gevries het voor ons begin stem het anders stem ons dalk vir iets anders as wat ons bedoeling was goed... laurens (kontak) 08:18, 22 Februarie 2009 (UTC)

Uitslag[wysig bron]

Met 6 (ses) ja-stemme teenoor 1 (een) nee-stem is 'n uitslag bereik wat hierdie beleid aanvaar. Laurens het 'n beswaar hierbo gelug wat na gekyk moet word.  — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 20:01, 12 Maart 2009 (UTC)