Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Woensdag, 17 November 2021
Hier is tans 101 029 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Historiese verspreiding van Hindoeïsme van Indië na Suidoos-Asië.

Hindoeïsme is die grootste godsdiens in Indië, Nepal en Mauritius, asook van ongeveer ’n halfmiljoen mense van Indiese oorsprong in Suid-Afrika. Dit word ook as ’n dharma, of lewenswyse, beskou. Dit is die derde grootste godsdiens in die wêreld, met meer as 1,25 miljard aanhangers, of 15-16% van die wêreldbevolking, wat as Hindoes bekend is. Die woord "Hindoe" is ’n term wat net buite die groep vir hulle gebruik word, en hoewel Hindoeïsme al die oudste godsdiens in die wêreld genoem is, beskou baie beoefenaars van die godsdiens dit as Sanatana Dharma (Sanskrit: सनातन धर्म, "die Ewige weg") – dit verwys na die idee dat sy oorsprong buite die menslike geskiedenis gevind kan word, soos in die Hindoegeskrifte onthul word. Nog ’n term is Vaidika dharma, "die dharma van die Vedas", hoewel dit minder gepas is.

Hindoeïsme is ’n uiteenlopende stelsel van gedagtes wat gekenmerk word deur ’n reeks filosofieë en gedeelde begrippe, rituele, kosmologiese stelsels, pelgrimsterreine en gedeelde teksbronne wat onder meer teologie, metafisika, mitologie, Vediese yajna, joga, rituele en tempelbouwerk insluit. Prominente temas in Hindoeïsme sluit in die vier purusharthas, die vier doele van die die lewe: dharma (etiek/pligte), artha (sukses/werk), kama (begeertes/passies) en moksha (bevryding/vryheid van die siklus van dood en hergeboorte/verlossing), sowel as karma (aksie, bedoeling en gevolge) en samsara (die siklus van dood en hergeboorte). Hindoeïsme skryf ewige pligte voor, onder meer eerlikheid, weerhouding daarvan om ander lewende wesens seer te maak, geduld, selfbeheersing, deugsaamheid en deernis. Hindoepraktye sluit in rituele soos puja (aanbidding) en ritmiese voordrag, meditasie (dhyana), sanskara (deurgangsrites), jaarlikse feeste en per geleentheid pelgrimstogte. Sommige Hindoes laat hulle sosiale lewe en materiële besittings agter in ruil vir ’n lewe in ’n klooster om moksha te bereik.

Hindoegeskrifte word geklassifiseer as dié wat gehoor is en dié wat onthou word. Die belangrikstes is die Vedas, Upanishads, Puranas, Mahabharatas, Ramayanas en Agamas. Die vier grootste denominasies van Hindoeïsme is tans Vaishnavisme, Shaivisme, Shaktisme en Smartisme. Bronne van gesag en ewige waarhede in die Hindoegeskrifte speel ’n belangrike rol, maar daar is ook ’n sterk Hindoetradisie om gesag te bevraagteken ten einde ’n groter begrip van dié waarhede te ontdek en die tradisie verder te ontwikkel. Buiten dat dit die oorheersende godsdiens in Indië, Nepal en Mauritius is, is daar ook aansienlike Hindoegemeenskappe in Suidoos-Asië, insluitende in Bali in Indonesië, die Karibiese Seegebied, Noord-Amerika, Europa, Oseanië en Afrika. Dit is naas die Islam die vinnigs groeiende godsdiens in die wêreld.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Theuns Jordaan tydens 'n optrede op Langebaan.

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

...dat die Honderdjarige Oorlog nie 100 jaar geduur het nie, maar 116 jaar? Daar was periodes van vrede tussenin en dit het geëindig met die verdrywing van Engelse magte uit Frankryk.

...dat die Kanariese Eilande na honde vernoem is? Die oorspronklike Latynse naam, Insularia Canaria, beteken "Eiland van die honde".

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

17 November: Die meteorereën van die Leoniede bereik 'n hoogtepunt.

Die eerste skepe in die Suezkanaal

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Koffieblikke in rye by Schröers Privatrösterei, Dülmen, Noordryn-Wesfale, Duitsland.
Foto-erkenning: Dietmar Rabich (2018)
Koffieblikke in rye by Schröers Privatrösterei, Dülmen, Noordryn-Wesfale, Duitsland (2018).
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Weergawes met meer as 500 000 artikels
CatalàفارسیSuomiBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиНохчийнČeštinaDanskEsperantoEuskaraעבריתMagyarՀայերենBahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиТатарча / tatarçaTürkçeBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaتۆرکجهБеларускаяবাংলাCymraegΕλληνικάEestiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųLatviešuBaso MinangkabauМакедонскиမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ТоҷикӣไทยاردوOʻzbekchaVolapük粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
БашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschMalagasyമലയാളംमराठीPlattdüütschनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipBasa SundaKiswahiliŚlůnskiతెలుగుTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering