Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Woensdag, 20 Oktober 2021
Hier is tans 100 645 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Jheronimus Bosch, Tuin van Wellus, olie op eikepanele, 205,5 x 384,9 cm, Museo del Prado, Madrid.

Die Tuin van Wellus is die moderne titel van 'n triptiek (kunswerk met drie panele) in olie op eikepanele wat die Ou Nederlandse meester Jheronimus Bosch tussen 1490 en 1510 geskilder het, toe hy tussen 40 en 60 jaar oud was. Dit word sedert 1939 in die Museo del Prado in Madrid, Spanje, gehou.

Omdat min bekend is oor Bosch se lewe en bedoelings, wissel vertolkings van sy skildery van 'n vermaning teen vleeslike wellus tot 'n ernstige waarskuwing van die gevare van die lewe se versoekings tot 'n uitlokking tot die uiterste seksuele genot. Die ingewikkeldheid van die simbolisme, veral van die sentrale paneel, het oor die eeue gelei gelei tot uiteenlopende interpretasies. 20ste-eeuse kunshistorici kan nie saamstem of die triptiek se middelste paneel 'n morele waarskuwing of 'n panorama van wellus is nie.

Bosch het drie groot triptieke geskilder; die ander twee is van omstreeks 1482 en 1516. Dit kan van links na regs gelees word en elke paneel is noodsaaklik vir die betekenis van die geheel. Elk van die drie werke verteenwoordig aparte, maar verwante temas oor geskiedenis en geloof. Triptieke uit dié tydperk was gewoonlik bedoel om in vervolging gelees te word, met die linker- en regterpanele wat dikwels onderskeidelik die tuin van Eden en die Laaste Oordeel uitbeeld, terwyl die hoofonderwerp in die middelste paneel behandel is. Dit is onbekend of die Tuin as 'n altaarskildery bedoel was, maar die buitengewone onderwerp daarvan laat die meeste mense dink dit was waarskynlik nie vir 'n klooster of kerk bedoel nie, maar vir 'n niegeestelike koper.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Dale Steyn in 2009

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

...dat speelkaarte reeds in die 12de eeu in Persië en Indië bekend was? 'n Pak kaarte het toe uit 48 kaarte bestaan, in plaas van 52.

...dat die eerste e-pos in 1972 gestuur is? Koninging Elizabeth van Brittanje het reeds haar eerste e-pos in 1976 gestuur.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

20 Oktober:

Aleksander III van Rusland

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
'n Stokou tafelmodel-telefoon van die vorige eeu, moontlik uit België.
'n Stokou tafelmodel-telefoon uit die vorige eeu
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Weergawes met meer as 500 000 artikels
CatalàفارسیSuomiBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиНохчийнČeštinaDanskEsperantoEuskaraעבריתMagyarՀայերենBahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиТатарча / tatarçaTürkçeBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaتۆرکجهБеларускаяবাংলাCymraegΕλληνικάEestiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųLatviešuBaso MinangkabauМакедонскиမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ТоҷикӣไทยاردوOʻzbekchaVolapük粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
БашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschMalagasyമലയാളംमराठीPlattdüütschनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipBasa SundaKiswahiliŚlůnskiతెలుగుTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering