Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Woensdag, 13 Oktober 2021
Hier is tans 100 563 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Von Dessin familiewapen

Joachim Nikolaus von Dessin (* 1704 in Rostock; † 1761 in Kaapstad) word deur die bemaking van sy 3 856 boekdele (insluitend 9 atlasse en 72 manuskripte) en ander rariteite (Dessiniarium) aan die NG Kerk (Kaapse Kerk), soos in sy testament bemaak op 2 Julie 1761, onthou as die grondlegger van die Suid-Afrikaanse openbare biblioteek. Sy "herebiblioteek" was die grootste versameling boeke in die Kaapstad van die 18de eeu, en vorm die kern waaromheen die hele Suid-Afrikaanse biblioteekwese ontwikkel het.

Joachim Nikolaus von Dessin is in 1704 te Rostock gebore uit ‘n ou Mecklenburgse aristokratiese familie. Hy was die oudste van twee seuns van Christian Adolf von Dessin en Margaretha Elisabeth (née Von Hünemörder). Sy vader was 'n offisier in diens van koning Karel XII van Swede, hy word krygsgevange geneem en leef in 1718 as “Gevangene op Parool” in Rostock; wat totale verarming vir die gesin meebring.

Joachim Nikolaus verlaat reeds vroeg die ouerhuis. Gewoonlik word slegs genoem Von Dessin het as 13-jarige tot die hofhouding toegetree, waar hy as page gewerk het vir die Markgraaf Albert Friedrich von Brandenburg, ‘n neef van Koning Frederik I Pruise, en hoe hy later sy skoolopleiding ontvang het aan die Koninklike Joachimsthaler Gimnasium in Berlyn.

Nalatenskap

Die boeke wat Von Dessin nagelaat het, het oorspronklik in sy woning se studeerkamer gestaan. Teen die mure was daar boekrakke en kaste met glasdeure waarin die 3 856 boekdele gehou is. Dit was die grootste versameling in Kaapstad van die 18de eeu. Hoewel die boekrakke min ruimte vir iets anders gelaat het, het daar in die vertrek nege skilderytjies en 'n ovaal spieël met vergulde raam gehang, asook 'n kabinet waar daar rariteite geberg is, soos dit 'n agtiende-eeuse herebiblioteek betaam het. Hierdie versameling is binne 34 jaar opgebou; merkwaardig in die sin dat die Kaap op daardie tydstip geen boekwinkel, drukpers of uitgewery geken het nie.

Die biblioteek is vermoedelik nie alleen deur hom nie, maar ook deur sy vriende gebruik. Privaatbiblioteke of boekerye was in die 18de en 19de eeu onder die vermoëndes egter niks buitengewoon nie, en dikwels sou die boekeversameling aan die volgende geslag bemaak word. Al dien hierdie privaatbiblioteke as getuienis van die intellektuele lewe van die room van die oes, kon dit selde as die kern van die openbare biblioteekwese dien of aanleiding gee tot die opbou van die Suid-Afrikaanse biblioteekwese. Hiervan is Von Dessin se versameling die uitsondering.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Dale Steyn in 2009

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

...dat die diepste myn ter wêreld in Suid-Afrika is? Die Mponeng-myn (voormalige Western Deep Levels-myn) in Carletonville is 3,5 km diep.

...dat die wêreld se oudste restaurant in Salzburg in Oostenryk is? Die Stiftskeller St. Peter was oorspronklik 'n klooster wat reeds in 803 n.C. begin het om reisigers van maaltye te voorsien.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

13 Oktober: Fees gewy aan Fontus (Romeinse Ryk)

Die seël van die Orde van die Tempeliers.

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Genoeg wyn vir 'n dekade se drink! Schramsberg Wynkelder in die Napavallei, Kalifornië, Verenigde State.
Genoeg wyn vir 'n dekade se drink! Schramsberg Wynkelder in die Napavallei, Kalifornië, Verenigde State.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Weergawes met meer as 500 000 artikels
CatalàفارسیSuomiBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиНохчийнČeštinaDanskEsperantoEuskaraעבריתMagyarՀայերենBahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиТатарча / tatarçaTürkçeBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaتۆرکجهБеларускаяবাংলাCymraegΕλληνικάEestiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųLatviešuBaso MinangkabauМакедонскиမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ТоҷикӣไทยاردوOʻzbekchaVolapük粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
БашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschMalagasyമലയാളംमराठीPlattdüütschनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipBasa SundaKiswahiliŚlůnskiతెలుగుTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering