Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Die Ierse nasionale krieketspan (Engels: Ireland national cricket team), met die bynaam die Men in Green en Green whites, is die nasionale krieketspan van die hele Ierland en verteenwoordig beide die Republiek Ierland en Noord-Ierland in internasionale krieket. Krieket word in Ierland deur Krieket Ierland (Cricket Ireland, CI) geadministreer. Hulle neem deel aan die Toets-, Eendag- en Twintig20-wedstryde op internasionale vlak. Ierland is tans (3 Oktober 2021) twaalfde op die IKR-toetsranglys, twaalfde op die eendagranglys asook die Twintig20-wêreldranglys. Voordat hulle toetsstatus verkry het, het Ierland ook eersteklas internasionale krieket tydens die IKR se Interkontinentale Beker gespeel, wat hulle tussen 2005 en 2013 vier keer gekon het. Voor hul sukses in die eersteklas Interkontinentale Beker en verdere oorwinnings oor volle lede tydens die Krieketwêreldbeker 2011 (Engeland) en Krieketwêreldbeker 2015 (Wes-Indië en Zimbabwe), is na Ierland as die „leidende assosiaatlid“ verwys en hul voorneme bekend gemaak om teen 2020 ’n volle lid te word. Hierdie doel is in Junie 2017 bereik, toe die IKR volle status aan beide Afghanistan en Ierland toegeken het, waarvolgens albei spanne toetswedstryde mag speel. Die Ierse nasionale krieketspan is in die krieketwêreld uniek, aangesien dit die hele Ierland verteenwoordig en nie net een onafhanklike staat nie. Spelers uit beide die Republiek Ierland en Noord-Ierland, een van die vier lande van die Verenigde Koninkryk, mag vir die Ierse krieketspan opstap. Vervolgens gebruik die Ierse krieketspan nóg een van die lande se volksliedere, nóg een van hul vlae as ’n verteenwoordigende simbool; pleks daarvan gebruik die Ierse nasionale krieketspan sy eie vlag – dié van Krieket Ierland – en himne. As gevolg van die gemeensame span vir beide die Republiek Ierland en Noord-Ierland word die Ierse nasionale krieketspan, nes die soortgelyke Ierse nasionale hokkiespan en die Ierse nasionale rugbyspan, as ’n belangrike simbool vir vrede en samewerking op die polities verdeelde eiland Ierland beskou. In internasionale krieket is daar net twee ander spanne wat meer as een krieketnasie verteenwoordig, hulle is Engeland – vir beide Engeland en Wallis – en Wes-Indië vir verskeie eilandstate van die Karibiese gebied.
In die nuus
Het u geweet...
...dat 'n mens se hart ongeveer 101 000 keer 'n dag klop? Tydens 'n gemiddelde leeftyd sal 'n hart ongeveer 400 miljoen liter bloed pomp.
Vandag in die geskiedenis
6 Oktober: Duits-Amerikaanse Dag in die Verenigde State
Voorbladbeeld
Portret van die 20ste Amerikaanse president James Garfield deur 'n onbekende fotograaf afgeneem, ca. 1870–1880. |
Vind artikels
| |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wikipedia in ander tale
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Winaray • Tiếng Việt • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Català • فارسی • Suomi • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Српски / srpski | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Български • Нохчийн • Čeština • Dansk • Esperanto • Euskara • עברית • Magyar • Հայերեն • Bahasa Melayu • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Татарча / tatarça • Türkçe • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • تۆرکجه • Беларуская • বাংলা • Cymraeg • Ελληνικά • Eesti • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Latviešu • Baso Minangkabau • Македонски • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • தமிழ் • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • Bosanski • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Malagasy • മലയാളം • मराठी • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Scots • Shqip • Basa Sunda • Kiswahili • Ślůnski • తెలుగు • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|