Template:Main page/af

From mediawiki.org
Jump to navigation Jump to search
This page is a translated version of the page Template:Main page and the translation is 100% complete.

MediaWiki is 'n samewerkings- en dokumentasieplatform wat deur 'n lewendige gemeenskap aan u gebring word.

Die MediaWiki -sagteware word gebruik deur tienduisende webwerwe en duisende ondernemings en organisasies. Dit dryf Wikipedia en ook hierdie webwerf. MediaWiki help u om kennis te versamel en te organiseer en dit aan mense beskikbaar te stel. Dit is kragtig, meertalig, gratis en oop, uitbreidbaar, aanpasbaar, betroubaar en gratis. Kom meer te wete en as MediaWiki die beste by jou is.

Stel MediaWiki op en voer dit uit

Ontwikkel en brei kode uit

Kry hulp en dra by

Nuus