WordPress.org

Afrikaans

Hoe om te begin

Die WordPress tema gids word gebruik deur miljoene WordPress gebruikers oor die hele wêreld. Temas in die gids is beskikbaar vir aflaai vanaf WordPress.org, en WordPress gebruikers kan dit ook direk vanaf hul administrasie skerms installeer.

Deur jou tema op WordPress.org te ontvang, kry jy:

Die doel van die tema gids is nie om elke tema in die wêreld te berg nie. Dit is die beste oopbron gids vir WordPress -temas. Temas wat op WordPress.org aangebied word, gee dieselfde gebruikersvryheid as WordPress self; dit beteken dat hulle 100% GPL of verenigbaar is.

Riglyne & Hulpbronne

Om te verseker dat WordPress-gebruikers 'n goeie ervaring gewaarborg word, word elke tema in die gids nagesien deur die tema-nasienspan. Lees asseblief deur die riglyne voordat jy jou tema oplaai.

Temas van webwerwe wat nie-GPL (of verenigbaar) temas ondersteun of wat nie voldoen aan die riglyne vir tema nasien nie, sal nie goedgekeur word nie.

Jou tema sal nagesien word met die gebruik van die Theme Unit Test data. Voordat jy jou tema oplaai, toets dit asseblief met hierdie steekproef uitvoer data.

Verdere hulpbronne via tema-ontwikkelaars kan in die Tema-Ontwikkelaars Handboek gevind word.

Vir vrae oor tema ontwikkeling, gebruik asseblief die Temas en Modelvorme forum.

Laai jou tema op