WordPress.org

Afrikaans

Kommersieel ondersteunde GPL temas

Terwyl ons gids vol fantastiese temas is, wil mense soms iets gebruik wat hulle ken, weet hulle het ondersteuning daarvoor en dus nie omgee om daarvoor te betaal nie. Die GPL sê nie dat alles nulkoste moet wees nie, net wanneer jy die sagteware ontvang, moet dit nie jou vryheid beperk in hoe jy dit mag gebruik nie.

Met dit in gedagte, het ons 'n versameling van mense wat GPL temas bied met ekstra betaalde dienste beskikbaar. Sommige van hulle kan jy voor betaal om toegang te verkry, sommige van hulle is lidmaatskap-webwerwe, sommige kan jou die tema vir nulkoste gee en net betaal vir ondersteuning. Wat hulle almal in gemeen het, is dat die mense agter hier die temas Open Source, WordPress en GPL lisensie ondersteun.

Temas Lys

Indien jy graag in hierdie lys ingesluit wil word, stuur asseblief al jou inligting aan temas by WordPress dot org. Om ingesluit te word, moet jy: