Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Woensdag, 6 Oktober 2021
Hier is tans 100 421 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Kenteken van die Ierse nasionale krieketspan.

Die Ierse nasionale krieketspan (Engels: Ireland national cricket team), met die bynaam die Men in Green en Green whites, is die nasionale krieketspan van die hele Ierland en verteenwoordig beide die Republiek Ierland en Noord-Ierland in internasionale krieket. Krieket word in Ierland deur Krieket Ierland (Cricket Ireland, CI) geadministreer. Hulle neem deel aan die Toets-, Eendag- en Twintig20-wedstryde op internasionale vlak. Ierland is tans (3 Oktober 2021) twaalfde op die IKR-toetsranglys, twaalfde op die eendagranglys asook die Twintig20-wêreldranglys.

Voordat hulle toetsstatus verkry het, het Ierland ook eersteklas internasionale krieket tydens die IKR se Interkontinentale Beker gespeel, wat hulle tussen 2005 en 2013 vier keer gekon het. Voor hul sukses in die eersteklas Interkontinentale Beker en verdere oorwinnings oor volle lede tydens die Krieketwêreldbeker 2011 (Engeland) en Krieketwêreldbeker 2015 (Wes-Indië en Zimbabwe), is na Ierland as die „leidende assosiaatlid“ verwys en hul voorneme bekend gemaak om teen 2020 ’n volle lid te word. Hierdie doel is in Junie 2017 bereik, toe die IKR volle status aan beide Afghanistan en Ierland toegeken het, waarvolgens albei spanne toetswedstryde mag speel.

Die Ierse nasionale krieketspan is in die krieketwêreld uniek, aangesien dit die hele Ierland verteenwoordig en nie net een onafhanklike staat nie. Spelers uit beide die Republiek Ierland en Noord-Ierland, een van die vier lande van die Verenigde Koninkryk, mag vir die Ierse krieketspan opstap. Vervolgens gebruik die Ierse krieketspan nóg een van die lande se volksliedere, nóg een van hul vlae as ’n verteenwoordigende simbool; pleks daarvan gebruik die Ierse nasionale krieketspan sy eie vlag – dié van Krieket Ierland – en himne. As gevolg van die gemeensame span vir beide die Republiek Ierland en Noord-Ierland word die Ierse nasionale krieketspan, nes die soortgelyke Ierse nasionale hokkiespan en die Ierse nasionale rugbyspan, as ’n belangrike simbool vir vrede en samewerking op die polities verdeelde eiland Ierland beskou. In internasionale krieket is daar net twee ander spanne wat meer as een krieketnasie verteenwoordig, hulle is Engeland – vir beide Engeland en Wallis – en Wes-Indië vir verskeie eilandstate van die Karibiese gebied.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Dale Steyn in 2009

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

...dat 'n mens se hart ongeveer 101 000 keer 'n dag klop? Tydens 'n gemiddelde leeftyd sal 'n hart ongeveer 400 miljoen liter bloed pomp.
...dat Leonardo da Vinci se Mona Lisa in 1912 uit die Louvre, in Parys gesteel is? In die drie jaar voor dit teruggevind is, is ses kopieë as die ware Jakob teen reuse pryse verkoop.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

6 Oktober: Duits-Amerikaanse Dag in die Verenigde State

Anwar Sadat in 1978

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Portret van die 20ste Amerikaanse president James Garfield
deur 'n onbekende fotograaf afgeneem, ca. 1870–1880.
Portret van die 20ste Amerikaanse president James Garfield deur 'n onbekende fotograaf afgeneem, ca. 1870–1880.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Weergawes met meer as 500 000 artikels
CatalàفارسیSuomiBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиНохчийнČeštinaDanskEsperantoEuskaraעבריתMagyarՀայերենBahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиТатарча / tatarçaTürkçeBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaتۆرکجهБеларускаяবাংলাCymraegΕλληνικάEestiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųLatviešuBaso MinangkabauМакедонскиမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ТоҷикӣไทยاردوOʻzbekchaVolapük粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
БашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschMalagasyമലയാളംमराठीPlattdüütschनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipBasa SundaKiswahiliŚlůnskiతెలుగుTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering