Pull Quote: You are never too old to make your dreams come true.

Never give up on your dreams – Moet nooit jou drome laat vaar nie

Die opstel is ook beskikbaar in Afrikaans.

For years and years, I always wanted to do websites. I dabbled in coding with HTML and CSS had one website go live within 3 months, but everybody who has done coding, also know, that it is very time consuming, something as a mom, I don’t have much of. I made the decision to not pursue my dream of website designing. But I never gave up on that dream.

Right now, I am a 41 mom of two teenagers, ages 17 and 12, I was pretty set in my ways in terms of my career for a very long time. But when getting closer to my 40’s, I knew I wanted more. I knew I had the capabilities for WordPress, but never had to opportunity or given the chance to dabble in it.

How It All Began

My journey in Graphic Design started way back in 2003 with Photoshop Version 6 and Coreldraw X3. I loved it right from the start, but knew there was more to graphic design, then just that. Websites was a pretty new thing to me, but always felt intrigued by it.

Fast-forward to the beginning of 2020, 17 years later with loads of experience in Graphic Design, it was time for a change. There was always this gap, that just couldn’t get filled in terms of my career. Yet, I still remembered my dream. On 3 February 2020, I started a new job, but still in graphics and just before Covid hit our shores. Needless to say, that job turned into a freelance work from home job.

It was a really rocky period financially, as in freelancing, you get paid for what you do, and it just wasn’t happening.

In August of the same year, I received a text from someone, wanting to know if I am still available for work, knowing that I don’t know anything about Website/WordPress design. I had a background in HTML and CSS, but not enough. I still got the job, it’s not a high paying salary, but I get to work from home.

Everything After

WordPress changed my life in a big way, I don’t know other WordPress designers as I am self-taught. Fortunately, with Google and Youtube, as well as some connections made with the new job, my journey in WordPress started.

I have designed 4 websites that I maintain, with another one that is under construction as well as one or two more in the pipeline.

I asked a lot of questions when all this happened, like why did this happen?

Why did it have to be me? A year later, I know the answer. I had to go through some struggles to really learn the value of what we have, it’s not how much you have, but what you have. At the moment, I work from home and absolutely love what I do.

If there is one lesson to be learnt from my story, don’t give up on your dreams, you are never too old to achieve that dream and be really good at it.

Moet nooit jou drome laat vaar nie

Vir jare en jare wou ek altyd webwerwe doen. Ek het begin om met HTML en CSS te kodeer, het een webwerf binne 3 maande gehad, maar almal wat kodering doen weet dat dit baie tydrowend is, iets wat ek as ‘n ma, nie veel van het nie. Ek het die besluit geneem om nie my droom van webwerf-ontwerp na te streef nie. Maar ek het nooit die droom opgegee nie.

Huidiglik, is ek is ‘n 41 jarige ma van twee tieners, hulle is 17 en 12 jaar oud. Ek was baie lank gevestig in my loopbaan. Maar hoe nader ek aan my veertigerjare gekom het, het ek geweet, ek wou ek meer hê. Ek het geweet dat ek die vermoëns vir WordPress gehad het, maar ek het nooit die geleentheid gehad of was nooit geoffer om dit te gebruik nie.

Hoe dit alles begin het

My reis in grafiese ontwerp het al in 2003 begin met Photoshop weergawe 6 en Coreldraw X3. Ek was van die begin af mal daaroor, maar ek het geweet dat daar meer aan grafiese ontwerp was, dan net dit. Webwerwe was vir my ‘n redelike nuwe ding, maar ek was altyd daarin gefassineer.

Spoed vorentoe na die begin van 2020, 17 jaar later en met baie ervaring in grafiese ontwerp, dit tyd vir ‘n verandering. Daar was altyd hierdie leemte wat in my loopbaan net nie gevul kon word nie. Tog onthou ek nog my droom. Op 3 Februarie 2020 het ek ‘n nuwe werk begin, maar nog steeds in grafies en net voor covid ons oewers getref het. Nodeloos om te sê, die werk het verander na ‘n vryskutwerk wat van die huis af gedoen was.

Dit was finansieel ‘n baie rotsagtige periode, met vryskut werk, word jy betaal vir wat jy doen, ek het gesien, dit gaan nie werk nie.

In Augustus van dieselfde jaar het ek ‘n whatsapp van iemand ontvang wat wil weet of ek nog beskikbaar is vir werk. In die wete dat ek niks weet van webwerf of WordPress – ontwerp nie. Ek het ‘n agtergrond in html en css gehad, maar dit was nie genoeg nie. Ek het nog steeds die pos gekry, dit is nie ‘n hoë salaris nie, maar ek werk van die huis af.

Alles Daarna

WordPress het my lewe grootliks verander, ek ken nie ander WordPress ontwerpers nie, aangesien ek myself geleer het. Gelukkig, met Google en Youtube, asook ‘n paar verbintenisse met die nuwe werk, het my reis in WordPress begin.

Ek het vier webwerwe ontwerp wat ek onderhou, met nog een wat gebou word, asook nog een of twee wat in die pyplyn is.

Ek het baie vrae gevra toe dit alles gebeur het, soos hoekom het dit gebeur?

Waarom moes dit ek wees? ‘n Jaar later weet ek die antwoord. Ek moes bietjie sukkel om werklik die waarde van wat ons het te leer, dit is nie hoeveel jy het nie, maar wat jy het. Op die oomblik werk ek tuis en hou absoluut van wat ek doen.

As daar een les uit my verhaal is om te leer is, moenie moed opgee om jou drome te volg nie; jy is nooit te oud om die droom te verwesenlik nie.

3 Comments

    1. That is very true, we starting another new venture in branding T-shirts and hoodies. It is never too late, even if Covid forced us.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.