Reggae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bob Marley, 'n beroemde reggae-kunstenaar.

Reggae is 'n soort musiek wat vanaf Jamaika afkomstig is. Amerikaanse musiek was eens baie populêr in Jamaika gewees. Later begin musikante self met musiek eksperimenteer en uiteindelik (na verskeie evolusies) word reggae in 1968 geskep.

Die rastafari religieuse en kulturele stroming word met reggae verbind.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Reggae-kunstenaars: