Salvinalbatros

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Thalassarche salvini)
Jump to navigation Jump to search

Salvinalbatros
Thalassarche salvini - SE Tasmania.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. salvini
Binomiale naam
Thalassarche salvini
Sinonieme

Thalassarche cauta salvini

Die salvinalbatros (Thalassarche salvini) is 'n voël wat redelik seldsaam aan die Suid-Afrikaanse kus is. Die voël is 90 – 100 cm groot, weeg 3.2 – 5 kg en het 'n vlerkspan van 2.4 – 2.7 meter. Die voël is nog net 10 keer aangeteken in Suid-Afrika. Daar is ongeveer 40 000 duisend broei pare om Nieu-Seeland. In Engels staan die voël bekend as die Salvin's Albatross.

'n Salvinalbatros in vlug.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Thalassarche salvini". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
  2. Brands, S. (2008)