1955
Jump to navigation
Jump to search
1955 |
◄ | 19de eeu | ◄20ste eeu► | 21ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1950 | 1951 | 1952 | 1953 | 1954 | ◄ 1955 ► | 1956 | 1957 | 1958 | 1959 | 1960 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1955 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||||
Albert Einstein | ||||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1955 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 55ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure[wysig | wysig bron]
- 5 April – Winston Churchill tree uit as die eerste minister van die Verenigde Koninkryk.
- 2 Mei – Tennessee Williams wen die Pulitzerprys vir Drama vir Cat on a Hot Tin Roof.
- 6 Mei – Wes-Duitsland betree die NAVO.
- 17 Julie – Disneyland word geopen in Anaheim, Kalifornië.
- 1 November – Die Viëtnamoorlog breek tussen die Noord- en Suid-Viëtnamese weermag uit.
- 1 Desember – Rosa Parks weier om haar sitplek op 'n bus aan 'n wit man af te staan en word in hegtenis geneem vir oortreding van rassesegregasiewette in Montgomery, Alabama wat aanleiding gee tot die Montgomery Busboik
- 19 Desember – Soedan se parlement verklaar onafhandlikheid.
- SASOL produseer sy eerste sintetiese brandstof te Sasolburg.
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 6 Januarie – Rowan Atkinson, Britse akteur.
- 6 Januarie – Virginia Davids, Suid-Afrikaanse sopraan.
- 25 Januarie – Matthias Horx, Duitse futuris.
- 28 Januarie – Nicolas Sarkozy, Franse politikus en staatsman, President van Frankryk.
- 19 Februarie – Siri Hustvedt, Amerikaanse romanskrywer, digteres en essayiste.
- 24 Februarie – Steve Jobs, Amerikaanse sakeman en medestigter van Apple Inc. († 2011).
- 28 Februarie – Gilbert Gottfried, Amerikaanse akteur.
- 1 Maart – Tim Laurence, tweede eggenoot van prinses Anne van die Verenigde Koninkryk.
- 19 Maart – Bruce Willis, Amerikaanse akteur.
- 21 Maart – Jair Bolsonaro, Brasiliaanse president.
- 28 Maart – Reba McEntire, Amerikaanse sanger, aktrise
- 8 April – Gerrie Coetzee, Suid-Afrikaanse bokser en wêreldswaargewigbokskampioen.
- 16 April – Groothertog Henri van Luxemburg.
- 20 April – Hans-Peter Künzi, navorser in topologie en kategorieteorie aan die wiskundedepartement aan die Universiteit van Kaapstad († 2020).
- 28 April – William Kentridge, een van die bekendste eietydse Suid-Afrikaanse kunstenaars.
- 29 April – Kate Mulgrew, Amerikaanse aktrise
- 7 Mei – Shaleen Surtie-Richards, Suid-Afrikaanse aktrise.
- 21 Mei – Sergey Shoygu, Russiese politikus en generaal.
- 6 Junie – Theuns Stofberg, Suid-Afrika se sewe-en-dertigste Springbokkaptein.
- 9 Junie – Alexander Strachan, Afrikaanse skrywer.
- 8 Junie – Tim Berners-Lee, Britse uitvinder en word beskou was die vader van die wêreldwye web.
- 27 Junie – Isabelle Adjani, Franse aktrise.
- 2 Julie – Piet Crous, Suid-Afrikaanse bokser en wêreldkruisergewigbokskampioen.
- 18 Julie – Piet Botha, Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer († 2019).
- 22 Julie – Willem Dafoe, Amerikaanse akteur.
- 28 Julie – Anneline Kriel, Suid-Afrikaanse model, aktrise en Mej. Wêreld.
- 4 Augustus – Billy Bob Thornton, Amerikaanse akteur.
- 12 Augustus – Heintje Simons, Nederlandse sanger.
- 21 Augustus – Ngoako Ramathlodi, premier van Limpopoprovinsie.
- 25 September – Zucchero Fornaciari, Italiaanse sanger-liedjieskrywer en musikant.
- 3 November – Phumzile Mlambo-Ngcuka, Suid-Afrikaanse politikus.
- 7 Oktober – Yo-Yo Ma, Fransgebore Chinese tjellis.
- 13 Oktober – Ertjies Bezuidenhout, Suid-Afrikaanse fietsryer († 2012).
- 15 Oktober – Tanya Roberts, Amerikaanse aktrise en rolprentvervaardiger († 2021).
- 25 Oktober – Louis Krüger, Afrikaanse skrywer.
- 28 Oktober – Bill Gates, Amerikaanse sakeman en stigter van Microsoft.
- 3 November – Phumzile Mlambo-Ngcuka, Suid-Afrikaanse politikus.
- 15 November – Buck Adams, Amerikaanse pornografiese akteur († 2008).
- 25 November – Robyn Orlin, Suid-Afrikaanse choreograaf.
- 3 Desember – Bruce Fordyce, Suid-Afrikaanse maraton en ultramaraton atleet.
- Onbekend – Evert Snyman, Afrikaanse radio-omroeper, stemkunstenaar, akteur en skrywer († 2015).
Sterftes[wysig | wysig bron]
- 11 Januarie – Rodolfo Graziani, Italiaanse maarskalk tydens die Tweede Wêreldoorlog (* 1882).
- 6 Februarie – Boy Morkel, Suid-Afrika se dertiende Springbokkaptein (* 1885).
- 11 Maart – Alexander Fleming, Britse bakterioloog, ontdekker van penisillien (* 1881).
- 12 Maart – Charlie Parker, Amerikaanse jazz saxofoonspeler en komponis (* 1920)
- 7 April – Theda Bara, Amerikaanse aktrise (* 1885).
- 18 April – Albert Einstein, Duitse fisikus en ontvanger van die Nobelprys vir Fisika, 1921 (* 1879).
- 12 Augustus – Thomas Mann, Duitse skrywer (* 1875).
- 30 September – James Dean, Amerikaanse akteur (* 1931).
- 6 November – Gordon Tomlinson, prokureur, skrywer en kampvegter vir Afrikaans (* 1887).
- 13 Desember – George Villiers, Britse politikus en vyfde Goewerneur-generaal van Suid-Afrika (1931–1937) (* 1877).
- 19 Desember – Jackie Powell, Suid-Afrika se sewende Springbokkaptein (* 1871).