Djakarta

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Djakarta
Djakarta

Jakarta.jpg
Kaart Wapen
Indonesia map.png
Jakarta COA.svg
Vlag
Flag of Jakarta.png
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewes Djakarta
 Oppervlakte:  
 - Totaal 661,52 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 tot 100 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 8.962.000
 - Bevolkingsdigtheid 12.965/vk km
 Tydsone UTC +7
 Burgemeester (party) Basuki Tjahaja Purnama
 Amptelike webwerf http://www.jakarta.go.id

Djakarta is die hoofstad en ook die grootste stad van Indonesië. Die oorspronklike naam van die stad is Sunda Kelapa (tot 1527). Die veldheer Fatahillah verower die stad in 1527 en die naam word Jayakarta (1527-1619). Batavië/Jakarta het van 'n klein hawe vinnig tot die grootste stad in Indonesië ontwikkel. Batavië is die naam wat die Indonesiese hoofstad in die Hollandse tydperk gedra het (1619-1942). Djakarta lê op die Java-eiland.

Djakarta is ook die ekonomiese en finansiële sentrum van Indonesië en 'n spesiale provinsie.

Besienswaardighede[wysig | wysig bron]

  • Monas (Nasionale Monument)
  • Sunda Kelapa (ou koloniale hawe)
  • Taman Impian Jaya Ancol
  • Taman Mini Indonesia Indah
  • Ragunan Dieretuin
  • Duisend eilande (Kepulauan Seribu)
  • Glodok (Sjineese wyk)
  • Sea World
  • Oud-Stadhuis van Batavië (nou Museum Sejarah Jakarta)

Vervoer[wysig | wysig bron]

Nieu-Jakarta
Oud-Jakarta

Susterstede[wysig | wysig bron]