Skroef

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Klomp skroewe.
'n Skroef in aksie.
Links is 'n platkopskroef, regs 'n sterkopskroef.

'n Skroef is 'n skerp stukkie metaal soortgelyk aan 'n spyker, maar met groewe langs die kant af. In teenstelling met spykers wat gekap word om dit in 'n ander voorwerp was te slaan, word skroewe gedraai. 'n Skroewedraaier word hiervoor ingespan.

Die kop van die skroef het 'n gleuf waar die punt van die skroewedraaier inpas. Die gleuf kan lank en plat plat of stervormig wees.

Skroewe moet kloksgewys gedraai word om hulle vas te draai, en anti-kloksgewys om los te draai.

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Screw (bladsy)